Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazenjacht Karoo Lifestyle

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dysselsdorp langs die N12, Hazenjacht, 21,5 km buite Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hazenjacht Karoo Lifestyle is op 'n werkende plaas tussen Oudtshoorn en De Rust, op die N12.

Verblyf is in 3 stylvolle eenhede beskikbaar. Dié selfsorg-eenhede kan saam verhuur word vir groter groepe of families van 12. Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea en ten volle toegeruste kombuis. Veilige parkeerplek is vir alle gaste beskikbaar.

Op die plaas kan gaste lekker gaan stap en die natuurskoon bewonder of fietsry op een van die vele roetes in die nabye omgewing.

Ander doendinge sluit voëlkyk, visvang by die rivier, eetplekke in die dorp en wynproe in wat op versoek gereël kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, skoon en netjies. Lieflike tuin. Naby aan baie plekke. Ons het baie lekker gebly, die huis was baie mooi skoon, goed ingerig. Die t...
Sien meer
Aug 2024
Gideon M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese huisie, baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel vir ander mense.
Aug 2024
Reinhard S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker omgewing om te besoek met klein kinders. Ons het baie gemaklik gebly en het alles gehad wat ons kon nodig hê. Die ligging is heel goed en ...
Sien meer
Jun 2024
Crainauw C
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, veilig, goed georganiseerd. Dit was werklik 'n goeie verblyf. Netjies en alle geriewe was in orde. Goeie ligging asook veilig. Baie dankie.
Mei 2024
Celesté D
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflik mooi en rustig! Ons het só lekker gebly. Dit was so moooi en rustig en daar was alles wat ons nodig gehad het.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Dysselsdorp langs die N12, Hazenjacht, 21,5 km buite Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hazenjacht Karoo Lifestyle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dysselsdorp langs die N12, Hazenjacht, 21,5 km buite Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8K6BiVGeOuhM0GlfCP1jhr5OLl71Mykn8bAhf7cxdN4jLnTDNY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Dysselsdorp off the N12 Hazenjacht 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.562274622578 22.416107588402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang