Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazy Park Lodge and Caravan Park

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Nicolien A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Die stilte en uitsig is net wat 'n mens nodig het. Dit was baie lekker en stil. Die personeel was baie gaaf en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carol N
Kort verblyf
4.0
Jan 2023

Dit is baie rustige omgewing, naby aan al die besienswaardighede. Dit voel asof jy in die bos is, atmosfeer is ongelooflik lekker. Geen storings van die buitewêreld. Ons het lekker gerus en lekker gekuier. Die naggeluide spek die rustigheid. Ons het die eers, 'n TV gemis nie. Sal dit beslis aanbeveel vir mense wat naby die natuur wil wees en tog nie ver van die beskawing af nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sonette
Hazy Park Lodge and Caravan Park
Dankie vir die terugvoering Elsje. By julle het die rustige plaas atmosfeer geniet.

Kobus B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Verblyf was puik. Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2022

Very central location. Good value for money. Friendly staff. Beautiful view. We enjoyed our stay at Hazy Park Lodge. We had a beautiful view over the mountains. Hazy Park Lodge is very close to the Numbi gate. the lodge has beautiful gardens and my son enjoyed the farm and the chickens. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mapaseka M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

100% perfect. The place is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mapaseka M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

It was perfect. I recommend the place 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stafford M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2021

Peaceful and relaxing. Very quite and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesiba K
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Okt 2021

The accommodation was very nice. I will prefer using same venue in future visits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Carole W
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2021

Glad nie luuks, maar netjies en alles wat nodig is. Netjiese eenheid voldoen aan vereistes.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Laura S
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Des 2021

Convenient location for our purposes but not up to our standard. We did not feel safe. We were the only campers on the property and felt very open to criminal elements. There was no toilet paper provided. The resort has potential but I am afraid not in its current state.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Sonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40 Whiteriver, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljODhmMjUxLTU5ZTYtNDJhZC1iNmZkLTY2ODg1Y2I2ZTI5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 R40 Whiteriver Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.062335 31.110663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang