Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazy Park Lodge and Caravan Park

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Sonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 62 resensies vir Hazy Park Lodge and Caravan Park
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Nicolien A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolien A

Die stilte en uitsig is net wat 'n mens nodig het.

Dit was baie lekker en stil. Die personeel was baie gaaf en vriendelik.

Carol N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carol N

Dit is baie rustige omgewing, naby aan al die besienswaardighede.

Dit voel asof jy in die bos is, atmosfeer is ongelooflik lekker. Geen storings van die buitewêreld. Ons het lekker gerus en lekker gekuier. Die naggeluide spek die rustigheid. Ons het die eers, 'n TV gemis nie. Sal dit beslis aanbeveel vir mense wat naby die natuur wil wees en tog nie ver van die beskawing af nie.

Hazy Park Lodge and Caravan Park se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Elsje. By julle het die rustige plaas atmosfeer geniet.

Hazy Park Lodge and Caravan Park
Kobus B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Verblyf was puik.

Waarde vir jou geld.

Stella M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stella M

Very central location. Good value for money. Friendly staff. Beautiful view.

We enjoyed our stay at Hazy Park Lodge. We had a beautiful view over the mountains. Hazy Park Lodge is very close to the Numbi gate. the lodge has beautiful gardens and my son enjoyed the farm and the chickens. Good value for money.

Mapaseka M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mapaseka M

100% perfect.

The place is amazing.

Mapaseka M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mapaseka M

It was perfect.

I recommend the place 100%.

Stafford M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stafford M

Peaceful and relaxing.

Very quite and tranquil.

Lesiba K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lesiba K

The accommodation was very nice.

I will prefer using same venue in future visits.

Carole W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carole W

Glad nie luuks, maar netjies en alles wat nodig is.

Netjiese eenheid voldoen aan vereistes.

Laura S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Laura S

Convenient location for our purposes but not up to our standard.

We did not feel safe. We were the only campers on the property and felt very open to criminal elements. There was no toilet paper provided. The resort has potential but I am afraid not in its current state.

Philip N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Philip N

Nie sleg nie, maar kan beter.

Buite hek sluit nie. Toilet gordyn is bietjie deurskynend. Stort het 'n dreinreuk gehad.

Mariana S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Ons het slegs een aand oorgeslaap.

Kan baie mooi plek maak.

Hazy Park Lodge and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het lekker gebly.

Hazy Park Lodge and Caravan Park
Karien K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K

Ons het dit baie geniet

Ons het dit baie geniet

Hazy Park Lodge and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, kom kuier gerus weer.

Hazy Park Lodge and Caravan Park
Doreen T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen T

Baie goeie diens, Baie behulpsaam en netjies plek

Baie behulpsaam en netjies plek

Hazy Park Lodge and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet.
Vriendelike groete
Hazy Park Lodge

Hazy Park Lodge and Caravan Park
Janet V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Comfortable and clean, everything that you might need. Well equipped.

Lovely area to stay in. Well equipped with everything that you might need. Not suited to people that require DStv and sport channels. Ideal if you are trying to take a break.

Raymond D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Raymond D

Teleurstellend en nie op standaard nie.

Geriewe is vervalle, swembad buite werking sonder vooraf kennisgewing. Groot teleurstelling vir kinders.

Brenda L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Brenda L

We were disappointed that the pool was empty. Would have been nice to come swim the afternoons after the park.

There were no issues. Thank you.

Santa V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Santa V

Plek kort aandag.

Vir die prys wat ons betaal het meer verwag. Foto's bedrieglik.

Georg V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Georg V

Plek kort regtig bietjie opknap. Nie wat ek myself voorgestel het nie.

Kort opknap het baie potensiaal.

Andreas T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas T

Very friendly people at a perfect location.

Perfect location on our way to the Kruger, clean and a quite environment.

Dawid D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid D

Baie lekker en baie rustig.

Verblyf baie lekker en baie naby die wildtuin.

Samson M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Samson M

It is cool and quiet place to stay.

The botanical garden wonderful. The mattresses only are old and need to be replaced for extra hospitality. Thanks.

Maureen G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen G

Lekker rustig, maar kort opknapping veral speelterrein vir kinders!

Kort werk en opknapping, maar was rustig en veilig.

Jurie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S

Puik, sal weer daar gaan slaap. Dankie vir die puik diens.

Dit was rustig en ons het die stilte geniet.

Tharina H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tharina H

Lekker.

Sentraal geleë om die omgewing te verken. Lieflike tuine. Die eenheid waar ons gebly het wel opknapwerk nodig, veral die kombuis en badkamer.

Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Theko P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Theko P

Very old furniture.

The rooms are old fashioned with 15 inch TV without DStv - very depressing, especially for kids.

Leon G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Leon G

Misleidend.

In die eerste plek lyk die swembad glad nie soos op die webtuiste nie. Dis morsig. Die braai wat ons gehad het by ons plekkie, was stukkend en as dit nie vir ons eie braairooster was nie, sou ons vleis op die grond geval het. Die braai grid was te klein vir die baie klein braai. Die tafel in ons plekkie was taai en glad nie skoon nie.

Annelize D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D

Pragtig, rustig en baie aangename mense.

Sal definitief weer soontoe gaan.

Stoffel L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel L

Goed geleë, vriendelike ontvangs, skoon en netjies, en beslis waarde vir geld.

Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad. Die Lodge is baie sentraal geleë. Die eenheid was skoon en netjies. Al die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Beslis waarde vir geld. Sal weer daar gaan kuier.

Louise V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Baie rustig en lekker gewees.

Die verblyf was rustig en lekker. Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat net in die natuur wil ontspan en bietjie wil afskaal van die stad se lawaai. So baie om te sien en doen. Die gasvryheid was uitstekend. Baie dankie vir 'n lekker tydjie.

Hazy Park Lodge and Caravan Park se terugvoer

Baie dankie Louise.

Groete
Piet en Tienie Delport

Hazy Park Lodge and Caravan Park
Connie D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie D

Rustig, skoon en heerlik gewees.

Lekker na aan dorp. Plek was skoon, rustig en heerlik om in te bly. Sekuriteit wag was altyd byderhand en tog nie 'n oorlas. Mens het geweet hy is daar maar nooit opdringerig nie. Ons het baie lekker gekuier.

Lebogang M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lebogang M

Peaceful stay.

Management was very pleasant and helpful. It's perfectly located to close to everything, very old but price okay.

Rene S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene S

Baie rustig.

Baie rustige oorbly. Plek is volledig toegerus en skoon. Die bestuur is baie behulpsaam. My ma van 81 was saam en hulle het regtig alles gedoen om dit vir haar so gerieflik as moontlik te maak. Baie baie dankie.

Melissa S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa S

Was lekker en die plekkie is mooi.

Mooi plekkie, lekker gebly en geslaap.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Martin J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin J

Rus vir die siel.

Pragtige bestemming om weg te kom van die besige stadslewe.

Marelise B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise B

Hazy Park Lodge is an ideal place to stay when visiting Mpumalanga.

The lodge is situated just outside of town in a tranquil setting between trees. The chalets are clean and neat and the service is tops. I would surely recommend it.

Helena F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena F

Hartlike ontvangs, vriendelik, onmiddellik gehelp.

Met aankoms is ons vriendelik ontvang en verseker as ons enige iets wil weet of benodig kan ons net praat. Skoon en netjies met alles wat jy benodig.

Linda O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda O

Fantastiese plek!

Die kliëntediens sal ons terugbring.

Dirk H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk H

Teleurstellend.

Oud, en benodig dringend opgraderings. Wasbak se water loop in stort uit en laat aaklige dreinreuk agter elke keer as wasbak gebruik word. Geen aksie geneem deur bestuur nie. Als in die minimum: klein yskas, klein ketel, geen braaitang. Dam en poele soos op foto's kurkdroog en vol onkruid.

Geraldine V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine V

Amazing plekkie met amazing mense.

Was definitief die geld en die moeite werd. Sal weer van hulle gebruik maak. Hopelik bly ons volgende keer langer!

Rina S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Vakansietyd!

Piet en Tienie is 2 ware juwele. Ons het dit as basis gebruik om verskeie plekke te besoek en net daar oorgeslaap. Die swembad is 'n lafenis na 'n warm dag.

Nathi S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathi S

A great place to go to for relaxation

The best place to go to - a must visit! You won't regret it!

Annemarie M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie M

Vriendelik en aangenaam.

Een aand vóór en een aand ná 'n naweek-wildtuinbesoek. 'n Oase vir gesin, insluitend pensioenarisse, vanaf Pretoria sonder om te jaag vir 18:00-hekke.

Anja L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anja L

Dis was gerieflik, maar die plek het ene Doom geruik, en het gewemel van die klein kokkerotjies!

Die foto's misleidend. Gerieflik, maar die Doom reuk was oorweldigend en die klein kokkerotjies baie onwelkom.

Dawie R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie R

Vriendelike diens. Tevrede.

Woonstelle netjies en skoon gewees en daar kan nie gekla word nie.

Corra B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Corra B

Sal aanbeveel indien dit opgegradeer word.

Netjies en skoon. Stortkop is vasgemaak met drade. Stoof se werking is nie goed nie. TV se kontrole werk nie.

Maxie D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie D

Die omgewing is pragtig, rustig en baie, baie lekker.

Ons het voorwaar baie geseënde tyd beleef.

Jo L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo L

Ons het net oornag, maar het heerlik gebad en geslaap.

Ons is beïndruk met die gasvryheid, vriendelikheid en sorg van Piet en Tienie. Dit was voorwaar voortreflik en is hoogs aan te beveel!

Natasha B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Dit was baie lekke! Ons het dit geniet!

Dit was 'n baie lekker plek om te bly. Tannie Tienie was baie behulpsaam. Sal dit aanbeveel!

Annelee C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelee C

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Rina V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina V

Baie aangenaam.

Die kombuisie kan net bietjie beter toegerus wees. Daar is 'n braai, maar geen braaitange nie. Daar is geen houers om oorskietkos in te bêre vir die volgende dag nie.

Issie B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Issie B

Vriendelik ontvang by aankoms.

Die kamers is skoon en gerieflik in 'n rustige omgewing, net 'n bietjie te na aan die groot pad (R41).

Paul D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D

Ons het baie lekker gebly!

Ons is baie vriendelik ontvang. Die eienaars was baie behulpsaam met raad en aanwysings om by die Wildtuin uit te kom.

Richard V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard V

Lekker!

Lekker naby Kruger Wildtuin, naby aan winkels, stil en rustig.

Isabel L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Isabel L

Dit was baie lekker en gerieflik!

Die huise was netjies en alles wat nodig is, is daar. Ons het net bietjie gesukkel met die oond.

Andrea P - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Andrea P

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Johan J - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Basic, but suited our needs.

Basic, but functional. Time spent there was really too short to appraise everything fully as we basically used it as an overnight, for our excursions. Will use them again for a longer period and then be able to comment more fully about their facilities.

Karien S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien S

Heerlike rustige atmosfeer, vriendelike personeel, goeie diens en bekostigbare verblyf.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40 Whiteriver, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljODhmMjUxLTU5ZTYtNDJhZC1iNmZkLTY2ODg1Y2I2ZTI5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 R40 Whiteriver Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.062335 31.110663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang