Hazy Park Lodge and Caravan Park
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40 Whiteriver, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hazy Park Lodge en Karavaanpark word deur die eienaar bestuur en bied bekostigbare verblyf naby drie van die Krugerwildtuin-ingange. Dis op 'n 40 ha-perseel met 'n pragtige uitsig en 'n dam vir visvang.
Die chalets het slaapplek vir 2 tot 6 gaste elk. Elke chalet het 'n yskas, mikrogolfoond, stofie, ketel en 'n broodrooster. Elke eenheid het ook sy eie braai-area. Die chalets word net gedurende die week skoongemaak, nie op openbare vakansiedae of naweke nie.
Dié lodge is ideaal geleë vir besoeke aan die Krugerwildtuin en die platorand, asook vir dagbesoeke aan Graskop, Sabie en Pelgrimsrus. Trekpleisters sluit vierwielmotorfietsry, witwater-tjoepry, perdry, nagritte, gholf en reksprong.
Elke kampeerplek het skadu en kragpunte.
Hazyview bied verskeie restaurante waar gaste kan gaan eet of wegneemetes bestel.
Kenmerke
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Sonette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R40 Whiteriver, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Hazy Park Lodge and Caravan Park het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 72 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40 Whiteriver, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang