Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazyhaven Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir Hazyhaven Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Arnold B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold B

This stay is highly recommended.

Spotless room and excellent breakfast, highly enjoyable.

Stafford M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stafford M

So relaxing.

Thank you, Oom Albert, for being a great host and making me feel so welcome. Lovely food and a spacious room.

Idah M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idah M

Warm and lovely.

The place is amazing, located in a cozy bushy area with so much privacy. I enjoyed my stay with my two daughters. The highlight of the trip was breakfast, delicious and filling. We had a lovely time.

Henna N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henna N

Die gastehuis is 'n aanbeveling vir verblyf voor 'n ingaan in die wildtuin.

Ons het dit geniet om daar tuis te gaan. Ons gasheer was baie behulpsaam. Die ontbyt was heerlik. Die pad na die gastehuis was nie baie aangenaam nie. Ons wens ons gasheer 'n goeie uitkoms met sy toekomsplanne.

Endy M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Endy M

The owner was friendly.

It was an awesome experience.

Izabel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izabel S

Gasvry en netjies.

Dankie, Albert, vir die vriendelikheid en heerlike ontbyt.

Hardus O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hardus O

Netjies en skoon.

Gasheer Albert is besonder gasvry en bied heerlike ontbyt aan.

Riegert V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riegert V

Gemaklik en gerieflik.

Hazyhaven Guest House is gemaklik en gerieflik naby aan die Kruger Nasionale Park.

Eric R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Eric R

Skokkend.

Foto's lyk glad nie soos die plek self lyk nie. Onveilig, ontoeganklik.

Francois V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Albert het uit sy pad gegaan met sy gasvryheid

Dan maak hy die lekkerste ontbyt ooit. Dit was regtig 'n voorreg om Albert te ontmoet en het ek en my vrou dit vreeslik baie geniet om daar saam met hulle te kuier.

Monty A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty A

Excellent hospitality.

Will suggest to anyone who needs a nice cozy place to relax, the breakfast which is included in the price is one of champions!

Tshidiso M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshidiso M

All I can say is awesomeness.

The owner of the property was very welcoming and so friendly, If you need any help he is there for you. Let me not talk about the delicious breakfast he makes for his guests! Wonderful! He also gave us a guide on which places to go to for the day.

Phoebe V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phoebe V

Gerieflik skoon en vriendelikste gasheer. Heerlike ontbyt.

Die eienaar is so behulpsaam en wil net die beste hê vir sy kliënte!

Adele H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H

Fantastiese plek, vriendelik en hulpvaardig. Fantasties.

Hazyhaven is ’n fantastise plek met ’n baie hulpvaardige gasheer en baie rustig, stil en mooi. Baie netjies en skoon. Het alles wat nodig is vir oornagverblyf op pad Wildtuin toe. Die kospakkie vir die volgende dag was heerlik en baie kos. Die swembad was ’n welkome verligting vir die hitte. Dit was fantasties. Ek sal beslis weer kom en Hazyhaven aanbeveel.

Louis M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Uitstekend, dankie.

Baie dankie vir 'n uitstekende oornag. Die kospakkie wat ons gekry het vir die volgende oggend, was puik. Het vroeg opgestaan om Wildtuin te besoek. Hulle doen regtig ekstra moeite om alles so gerieflik moontlik te maak. Sal vir seker die plekkie aanbeveel. Baie dankie.

Willem D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Ongelooflike diens en gasvryheid.

Beveel aan om van dienste gebruik te maak, baie goed geleë en uitstekende ontbyt en gasvryheid.

Renate H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renate H

Value for money.

Baie gasvry en geen moeite is ontsien om jou baie tuis te laat voel nie.

Toni N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Toni N

Friendly and cosy.

Friendly welcome. Exceptional service. Thank you for a lovely visit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik en knus.

Vriendelik verwelkom. Merkwaardige diens. Dankie vir die lieflike kuiertjie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Barry C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry C

Baie vriendelike mense and baie behulpsaam. Sal weer daar gaan bly.

Albert-hulle was baie vriendelike mense en het ons gehelp waar nodig was.

Terence G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence G

Net een woord is nodig: Uistekend!

Strategies goed geleë vir ingang na die Phabeni en Kruger hekke. Albert en sy vrou is uitmuntende gashere. Die kospakkies was 'n groot bederf! Sal beslis weer daar oorbly.

Hazyhaven Guest House se terugvoer

Terence, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.

Hazyhaven Guest House
Mark H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

Spotless and spacious.

Great accommodation and absolutely awesome, owners make for truly homely feeling, amazing big breakfast.

Hazyhaven Guest House se terugvoer

Hi Mark,
Thank you for your positive feedback, really appreciated.

Hazyhaven Guest House
Maryna M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna M

Die verblyf was toereikend.

Ons het baie goeie diens gekry. Vir besigheid is dit aan te bevele dat die lessenaar toegerus word met 'n sterk leeslamp.

Hazyhaven Guest House se terugvoer

Ons neem kennis, baie dankie dat dit onder ons aandag gebring is.

Hazyhaven Guest House
Charmaine H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H

Baie rustig en stil.

Ons is baie goed ontvang.

Hazyhaven Guest House se terugvoer

Hi Maryna,
Baie dankie vir die baie goeie resensie, ons waardeer dit en hoop om julle gou weer te ontvang!
Groete,
Albert & Miranda

Hazyhaven Guest House
Johan M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Verblyf was aangenaam.

Sal beslis weer hier oorbly. Eienares was vriendelik en behulpsaam, die gastehuis is naby grootpad en naby Pabeni-hek na Wildtuin.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagtail-draai 1478, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwN2ZmN2Y0LTNjNjItNGE0Yi1iZTU3LWI0ZWJiYTVjZmZmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 1478 Wagtail Bend Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.037057876803 31.153279953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang