Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazyhaven Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Arnold B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

This stay is highly recommended. Spotless room and excellent breakfast, highly enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stafford M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

So relaxing. Thank you, Oom Albert, for being a great host and making me feel so welcome. Lovely food and a spacious room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Idah M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Warm and lovely. The place is amazing, located in a cozy bushy area with so much privacy. I enjoyed my stay with my two daughters. The highlight of the trip was breakfast, delicious and filling. We had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henna N
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Die gastehuis is 'n aanbeveling vir verblyf voor 'n ingaan in die wildtuin. Ons het dit geniet om daar tuis te gaan. Ons gasheer was baie behulpsaam. Die ontbyt was heerlik. Die pad na die gastehuis was nie baie aangenaam nie. Ons wens ons gasheer 'n goeie uitkoms met sy toekomsplanne.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Endy M
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

The owner was friendly. It was an awesome experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Izabel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Gasvry en netjies. Dankie, Albert, vir die vriendelikheid en heerlike ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hardus O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Netjies en skoon. Gasheer Albert is besonder gasvry en bied heerlike ontbyt aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Riegert V
1 nag
4.0
Jan 2023

Gemaklik en gerieflik. Hazyhaven Guest House is gemaklik en gerieflik naby aan die Kruger Nasionale Park.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Eric R
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Okt 2022

Skokkend. Foto's lyk glad nie soos die plek self lyk nie. Onveilig, ontoeganklik.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Albert het uit sy pad gegaan met sy gasvryheid Dan maak hy die lekkerste ontbyt ooit. Dit was regtig 'n voorreg om Albert te ontmoet en het ek en my vrou dit vreeslik baie geniet om daar saam met hulle te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagtail-draai 1478, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwN2ZmN2Y0LTNjNjItNGE0Yi1iZTU3LWI0ZWJiYTVjZmZmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 1478 Wagtail Bend Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.037057876803 31.153279953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang