Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazyview Cabanas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 502

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Hazyview Cabanas
Netheid
4.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tanja S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S

Wat 'n mooi omgewing!

Ons sal beslis weer teruggaan!

Hazyview Cabanas se terugvoer

Hi Tanja, dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is beslis baie bevoorreg om in so 'n rustige area geleë te wees, met asemrowende uitsigte oor die Sabierivier. Dit was net 'n plesier om jou te huisves en ons sal so opgewonde wees om jou terug te verwelkom.

Hazyview Cabanas
Grea G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grea G

Really comfy stay.

The beds were really comfortable, the house was clean and tidy and well furnished.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Hi Grea, thank you for the great feedback. We do our best to provide the ultimate guest experience, complete with comfort, cleanliness and absolute serenity. It was a real pleasure hosting you and we look forward to your next visit.

Hazyview Cabanas
Abraham D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham D

Heerlik.

Was baie lekker. Baie aktiwiteite.

Morne H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morne H

Ek het vir die eerste keer besef dat 'n 5-ster-resensie nie 'n 5-ster-verblyf is nie.

Ek het vir die eerste keer besef dat 'n 5-ster-resensie nie 'n 5-ster-verblyf is nie. Jy kan sien die eienaars het moeite gedoen met die eenheid, maar dit bly maar 'n 3-ster-verblyf. Die eenheid is koud in die winter met die teëls. Net een kombers per bed. Die badkamerkaste se hout is verrot en moet vervang word. Die glas van die stortdeur is baie gevaarlik, en iemand gaan nog deur dit loop. Andersins goed, dankie.

Paula M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula M

Aangenaam, maar ook stressvol.

Ek het lekker gebly, maar die ontvangs was nie baie vriendelik nie. Met die inboek was daar 'n fout met die booking en die dame het gesê ons booking is gekanselleer. Sy het toe met haar hoofkantoor gepraat en later met julle en dit het meer as 'n uur geduur om alles te bevestig. Ondertussen was ons nie behandel asof ons wel 'n booking gehad het nie. Baie stresvol gewees. En ondertussen het dit donker geword en ons was nie seker of ons wel die aand daar sal kan slaap nie.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Hello Paula, dankie dat jy jou terugvoer deel. Ons is bly jy het jou verblyf in die algemeen geniet, maar ons is jammer om te hoor van die inklokkwessies en die spanning wat dit veroorsaak het. Dit is nie die vlak van diens wat ons beoog om te lewer nie en ons sal dit met ons span aanspreek om gladder inskrywings in die toekoms te verseker. Ons waardeer jou geduld en begrip en hoop om volgende keer 'n naatlose ervaring te bied.

Hazyview Cabanas
Anina C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anina C

Gemaklik en gerieflik.

Netjiese ruim woonstelle. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Thabile M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabile M

It was nice. I was so happy.

I love the place. It is beautiful and clean. We enjoyed. I was so very much happy. I wish I can go back there again.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Hi Thabile, thank you for taking the time to leave us this positive review. It's so delightful knowing you enjoyed your well-deserved holiday, and that you found our gorgeous bush resort to be pristine, relaxing and entertaining. We would love to have the pleasure of hosting you again soon, where our scenic surrounds and first-class facilities are sure to delight.

Hazyview Cabanas
Penny M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penny M

The cabin with hot tub, overlooking the Sabie River, was a treat!

Modern, new cabins, with luxurious bedding and amenities, with the hot tub being a bonus on the cold winter day.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Hi Penny, thank you for sharing this awesome feedback with us. We're so happy that you enjoyed a comfortable stay at our magical bush resort. It's so great knowing that the units were to your liking and that you got to experience the gorgeous views. Looking forward to your next visit.

Hazyview Cabanas
Koketso M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koketso M

Great stay.

We had a great stay, the place was clean. Good location and the food at the restaurant was excellent.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Hi Koketso,
Thank you for reviewing our resort. We are thrilled you thoroughly enjoyed your holiday with us and we hope you visit us again for another memorable holiday in future.

Kind Regards,
Hazyview Cabanas

Hazyview Cabanas
Monique B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monique B

Baie mooi ligging, ons het lekker gekuier.

Ons was baie tevrede, enigste negatief is dat die tuck-shop by die swembad te duur is bv. R80 vir 'n 125g Marmite is belaglik!

Hazyview Cabanas se terugvoer

Hallo Monique,
Dankie vir u resensie. Ons is verheug om te weet dat u 'n bevredigende vakansie-ervaring in die oord gehad het.

Hazyview Cabanas
Martina S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina S

Comfortable, clean and good location.

We had a pleasant stay at Hazyview Cabanas. The house was clean and comfortable and it is very centrally located to visit other places of interest.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Hi Martina,
Thank you very much for your review.
It was great having you all stay with us.
Regards

Hazyview Cabanas
Tanya E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya E

Was baie lekker, skoon.

Was baie lekker, eenheid is baie ruim, word gediens en personeel is baie vriendelik.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Hi Tanya, baie dankie vir u vriendelike woorde en dit was ons plesier om te verseker dat u, u verblyf geniet het. Groete

Hazyview Cabanas
Hermina T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermina T

Hazyview Cabanas is the best place in Mpumalanga and it's safe.

Excellent. Services and the rooms were clean. We were fully accommodated and I will recommend it to anyone.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Hi Hermina,

We are thrilled that you all enjoyed your stay resort and appreciate your recommendation of our resort to future guests.

Regards

Hazyview Cabanas
Reinhardt R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt R

Baie lekker, maar so paar klein goedjies wat pla.

Ons eenheid was R13, dit is 'n grondeenheid van 'n duplex. Volgende keer sal ek eerder die boonste eenheid wil vat aangesien jy alles kan hoor wat bo jou aangaan, soos as iemand 'n stoel skuif of as iemand water tap is dit baie duidelik hoorbaar. Die eenhede word elke dag mooi skoongemaak, sowel as die braaier. Let wel dat jy die duplex eenhede net met charcoal mag braai en nie met hout nie. Een van die redes hoekom ons die cabanas gekies het, was die aktiwiteite vir die kinders. Een van die aktiwiteite was die groot "slides". Ongelukkig was hulle nie in werking nie en dit was 'n groot teleurstelling vir my kinders. En, as hulle sou werk moes ons R70 per kind betaal sodat hulle kon gly. Hoekom moet ons ekstra betaal vir geriewe binne die plek? Dalk maak hulle dit net oop binne seisoen. Wat vir my baie ontstellend was, was die feit dat hulle besig was met konstruksiewerk by die ingang en aangesien ons baie naby die ingang gebly het, was die geraas baie steurend. Ek het vir Elliot by ontvangs gaan vra of ons na 'n ander eenheid geskuif kan word en hy het gese hy sal uitvind en my laat weet, maar ek het nie weer iets van hom gehoor nie. Aangesien dit nog buite seisoen was, was daar baie oop eenhede verder van die ingang af. Ek voel dat die bestuur daaraan moes dink om mense eerder verder weg van die ingang in te boek terwyl die konstruksie aan die gang is. Die eenheid het 'n oond met gasplate wat ons baie geniet het aangesien ons nie groot op die uiteet is nie en daarvan hou om self ons kos te maak.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Beste Reinhardt,

Baie dankie vir u resensie.

Ons vra om verskoning vir die area waarin ons u laat val. Die leë eenhede wat gesien word, is eintlik timeshare-eenhede wat wag vir die eienaars om in te gaan en miskien moet dit beter gekommunikeer word.

Groete,
Hazyview Cabanas

Hazyview Cabanas
Michelle P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle P

Baie mooi huisies, lekker groot.

Sien sterre.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Hi Michelle, dankie vir u resensie. Ons is bly dat u almal u verblyf geniet het. Groete

Hazyview Cabanas
Ryan B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ryan B

Dit was skoon en baie sentraal. Voel wel dat jy beter waarde vir geld iewers anders kan kry.

Sou baie graag nader aan die swembadarea wou wees. Het die bestuurder gevra. Hy het na 'n paar oproepe na my gekom en gesê hy sal my laat weet. Hy het nooit teruggekom nie. Plek was vir seker nie vol nie. Verder is dit nie 'n slegte plek vir 'n familie nie.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Hi Ryan, Dankie vir jou terugvoer en ons spyt dat u nie ten volle geniet van u verblyf nie. Let asseblief daarop dat al ons eenhede aan besprekingsmaatskappye toegewys word sodat ons slegs 'n gas fisies 'n alternatiewe eenheid kan toeken as ons heeltemal seker is dat die betrokke eenheid onbewoon sal wees. Groete

Hazyview Cabanas
Evodia Nkateko M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evodia Nkateko M

It was amazing.

I would book again, it was amazing, child-friendly.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Hi Evodia, Thank you very much for your review. It was great having you all stay with us. Regards

Hazyview Cabanas
Soph M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soph M

We had an amazing weekend.

I loved everything starting from the reception, the atmosphere was everything we needed.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Dear Soph,

Thank you very much for your review and kind words. It is great to read that you all had an amazing time at our resort.

Regards
Hazyview Cabanas

Hazyview Cabanas
Kulu D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kulu D

Fantasties en rustig.

Mooi netjies vriendelik veilig en rustig.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Geagte Rachelle, dankie vir u resensie. Ons is bly dat u alles geniet het van u onlangse verblyf. Groete, Hazyview Cabanas.

Hazyview Cabanas
Gys P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gys P

Fantasties.

Baie lekker plek vir gesinsvakansie. Uitstekende, vriendelike diens en waarde vir geld ten opsigte van fasiliteite.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Liewe Gys, baie dankie vir u resensie en vriendelike woorde. Ons is bly dat u hele familie hul winter vakansie geniet het. Groete, Hazyview Cabanas.

Hazyview Cabanas
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tshego M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshego M

Beautiful and affordable.

We enjoyed our stay from the day we arrived through out our stay. The place is so so beautiful and quiet and it's not far from the mall's.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Dear Tshego,
Thank you for your review, and it's great to see that our resort met all of your expectations.
Regards, Hazyview Cabanas.

Hazyview Cabanas
Willie K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K

Rustig en smaakvol. Sal altyd weer terugkom.

’n Plek wat altyd onthou sal word as ’n plek om na terug te keer.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Geagte Willie, Baie dankie vir u resensie. Ons sien uit na u terugkeer. Groete Hazyview Cabanas

Hazyview Cabanas
Willie K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K

Uitstekend.

Woon-eenheid baie netjies en skoon. Atmosfeer baie rustig en ontspanne. Asemrowende uitsig. Baie goed toegerus vir kinder ontspanning. Diens was uitstekend.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Baie dankie Willie, Groete Hazyview Cabanas

Hazyview Cabanas
Duifie M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duifie M

Beste plek om vakansie te hou, sal weer teruggaan na die plek.

Kom binnekort terug. Baie lekker gewees en gehou van B16, was privaat. Baie dankie vir die lekker tyd by Cabanas.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Geagte Duife, Dankie vir u resensie. Dit was aangenaam dat u albei by ons bly. Groete Hazyview Cabanas

Hazyview Cabanas
Xolisa M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolisa M

Great place.

Great holiday place, more especially for kids!

Hazyview Cabanas se terugvoer

Dear Xolisa, Thank you very much for your kind words. It was great having you all stay with us. Regards. Hazyview Cabanas

Hazyview Cabanas
Zams M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zams M

Beautiful place to be with family or friends.

The best place ever. Beautiful, clean and the staff is very friendly. Closer to malls and some activities. I couldn't ask for more. We had fun fun fun!

Hazyview Cabanas se terugvoer

Dear Zams, Thank you for your review. Its great to see that you all had a fun time during your recent stay with us. Regards Hazyview Cabanas

Hazyview Cabanas
Shonny M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shonny M

Awesome family vacation destination.

The accommodation was very clean, there is so much for kids to do within the resort. The entire family enjoyed the stay at Hazyview Cabanas.

Hazyview Cabanas se terugvoer

Dear Shonny,

Thank you very much for your review. It is great to see that you all enjoyed your recent family holiday at our resort.

Regards,
Hazyview Cabanas

Hazyview Cabanas
Bronwen A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bronwen A

Not so silent semi-detached.

The resort itself had amenities suitable for young children. Within close distance of the resort were activities for teenagers and young adults. The accommodation we stayed in was semi-detached and we could hear every word of every song being played in the adjoining unit and it spoiled peaceful and quiet afternoons and evenings on the verandah. (We are not music people)

Hazyview Cabanas se terugvoer

Dear Bronwen,

Thank you for the review of your recent stay at our resort.

Whilst we are happy that our resort itself met your requirements it is unfortunate that the noise from your neighbour negatively impacted your stay. Our resort does have rules and regulations to control excessive noise and guests are advised to please contact reception for assistance in this regard.

Regards,
Hazyview Cabanas

Hazyview Cabanas
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38511a900d471cf2ad72b46c09403703f16fb116a06eb7f0c8cfcaa9311492044e177d37d9518ea553955d32bbb0e4faf153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.034522596682 31.057257950306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang