Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazyview Cabanas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.9
Tanja S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Wat 'n mooi omgewing! Ons sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Hazyview Cabanas
Hi Tanja, dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is beslis baie bevoorreg om in so 'n rustige area geleë te wees, met asemrowende uitsigte oor die Sabierivier. Dit was net 'n plesier om jou te huisves en ons sal so opgewonde wees om jou terug te verwelkom.

Grea G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Really comfy stay. The beds were really comfortable, the house was clean and tidy and well furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Hazyview Cabanas
Hi Grea, thank you for the great feedback. We do our best to provide the ultimate guest experience, complete with comfort, cleanliness and absolute serenity. It was a real pleasure hosting you and we look forward to your next visit.

Abraham D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Heerlik. Was baie lekker. Baie aktiwiteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Ek het vir die eerste keer besef dat 'n 5-ster-resensie nie 'n 5-ster-verblyf is nie. Ek het vir die eerste keer besef dat 'n 5-ster-resensie nie 'n 5-ster-verblyf is nie. Jy kan sien die eienaars het moeite gedoen met die eenheid, maar dit bly maar 'n 3-ster-verblyf. Die eenheid is koud in die winter met die teëls. Net een kombers per bed. Die badkamerkaste se hout is verrot en moet vervang word. Die glas van die stortdeur is baie gevaarlik, en iemand gaan nog deur dit loop. Andersins goed, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Paula M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2024

Aangenaam, maar ook stressvol. Ek het lekker gebly, maar die ontvangs was nie baie vriendelik nie. Met die inboek was daar 'n fout met die booking en die dame het gesê ons booking is gekanselleer. Sy het toe met haar hoofkantoor gepraat en later met julle en dit het meer as 'n uur geduur om alles te bevestig. Ondertussen was ons nie behandel asof ons wel 'n booking gehad het nie. Baie stresvol gewees. En ondertussen het dit donker geword en ons was nie seker of ons wel die aand daar sal kan slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beekman Holidays
Hazyview Cabanas
Hello Paula, dankie dat jy jou terugvoer deel. Ons is bly jy het jou verblyf in die algemeen geniet, maar ons is jammer om te hoor van die inklokkwessies en die spanning wat dit veroorsaak het. Dit is nie die vlak van diens wat ons beoog om te lewer nie en ons sal dit met ons span aanspreek om gladder inskrywings in die toekoms te verseker. Ons waardeer jou geduld en begrip en hoop om volgende keer 'n naatlose ervaring te bied.

Anina C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Gemaklik en gerieflik. Netjiese ruim woonstelle. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thabile M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

It was nice. I was so happy. I love the place. It is beautiful and clean. We enjoyed. I was so very much happy. I wish I can go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Hazyview Cabanas
Hi Thabile, thank you for taking the time to leave us this positive review. It's so delightful knowing you enjoyed your well-deserved holiday, and that you found our gorgeous bush resort to be pristine, relaxing and entertaining. We would love to have the pleasure of hosting you again soon, where our scenic surrounds and first-class facilities are sure to delight.

Penny M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2022

The cabin with hot tub, overlooking the Sabie River, was a treat! Modern, new cabins, with luxurious bedding and amenities, with the hot tub being a bonus on the cold winter day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beekman Holidays
Hazyview Cabanas
Hi Penny, thank you for sharing this awesome feedback with us. We're so happy that you enjoyed a comfortable stay at our magical bush resort. It's so great knowing that the units were to your liking and that you got to experience the gorgeous views. Looking forward to your next visit.

Koketso M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Great stay. We had a great stay, the place was clean. Good location and the food at the restaurant was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Hazyview Cabanas
Hi Koketso, Thank you for reviewing our resort. We are thrilled you thoroughly enjoyed your holiday with us and we hope you visit us again for another memorable holiday in future. Kind Regards, Hazyview Cabanas

Monique B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2021

Baie mooi ligging, ons het lekker gekuier. Ons was baie tevrede, enigste negatief is dat die tuck-shop by die swembad te duur is bv. R80 vir 'n 125g Marmite is belaglik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Beekman Holidays
Hazyview Cabanas
Hallo Monique, Dankie vir u resensie. Ons is verheug om te weet dat u 'n bevredigende vakansie-ervaring in die oord gehad het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 502

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38511a900d471cf2ad72b46c09403703f16fb116a06eb7f0c8cfcaa9311492044e177d37d9518ea553955d32bbb0e4faf153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.034522596682 31.057257950306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang