Hazyview Country Cottages
Beskrywing
Hierdie kothuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir 'n klein gesin. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die sitkamer vir tot 2 mense. Die kothuis het 'n badkamer met 'n bad. Die kothuis beskik oor 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Gaste geniet toegang tot 'n stoep met braaigeriewe. 'n TV, 'n staanwaaier, linne en handdoeke word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
'n Minimum van 3 nagte se verblyf moet oor langnaweke bespreek word.
'n Breekskadedeposito van R200 in kontant is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenhede beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Een van die eenhede het 'n slaapbank in die sitarea wat ideaal vir kinders is. Die eenhede het 'n kombuisie, 'n oopplan-sitarea, 'n TV met Open View-kanale, WiFi en 'n privaat stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
'n Minimum van 3 nagte se verblyf moet oor langnaweke bespreek word.
'n Breekskadedeposito van R200 in kontant is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 1 slaapkamer en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die kothuis het 'n badkamer met 'n bad. Die kothuis beskik oor 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Gaste geniet toegang tot 'n stoep met braaigeriewe. 'n TV, staanwaaier, linne en handdoeke word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
'n Minimum van 3 nagte se verblyf moet oor langnaweke bespreek word.
'n Breekskadedeposito van R200 in kontant is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is volledig toegerus en die oopplan-leefarea het 'n TV met Open View-kanale. Daar is ook WiFi en 'n privaat stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
'n Minimum van 3 nagte se verblyf moet oor langnaweke bespreek word.
'n Breekskadedeposito van R200 in kontant is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dupleks-kothuis is 'n tweeslaapkamerkothuis. Die 1 slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die oopplan-sitkamer vir addisionele gaste. Die kothuis beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n tweede badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n buitestort. Die kothuis bestaan uit 'n oopplan-sitarea, 'n eetarea en 'n kombuisie. Die oopplan-kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond, stoof, mikrogolfoond, 'n broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Gaste geniet ook toegang tot 'n onderdakstoep met braaigeriewe. 'n TV, staanwaaier, linne en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
'n Minimum van 3 nagte se verblyf moet oor langnaweke bespreek word.
'n Breekskadedeposito van R200 in kontant is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers waarvan een 'n stapelbed en die ander een 2 enkelbeddens het. Die sitarea het 'n enkelbed. Ander geriewe sluit 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n kombuisie wat volledig toegerus is, 'n sitarea met 'n TV en OpenView-kanale, WiFi en 'n stoep met braaigeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
'n Minimum van 3 nagte se verblyf moet oor langnaweke bespreek word.
'n Breekskadedeposito van R200 in kontant is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank in die sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kothuis beskik oor 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Gaste geniet toegang tot 'n stoep met braaigeriewe. 'n TV, staanwaaier, linne en handdoeke word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
'n Minimum van 3 nagte se verblyf moet oor langnaweke bespreek word.
'n Breekskadedeposito van R200 in kontant is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Gaste geniet toegang tot 'n stoep en die kothuis is naby aan die swembad. 'n TV, staanwaaier, linne en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
'n Minimum van 3 nagte se verblyf moet oor langnaweke bespreek word.
'n Breekskadedeposito van R200 in kontant is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 slaapkamers wat 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens onderskeidelik het. Die badkamer het 'n bad en 'n kombuis wat ten volle toegerus is en daar is buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Huisreëls
'n Minimum van 3 nagte se verblyf moet oor langnaweke bespreek word.
'n Breekskadedeposito van R200 in kontant is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die sitarea. Ander geriewe sluit in 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n TV met DStv, WiFi en 'n stoep met braaigeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
'n Minimum van 3 nagte se verblyf moet oor langnaweke bespreek word.
'n Breekskadedeposito van R200 in kontant is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en 2 enkelbeddens in die sitkamer. Die kothuis beskik oor 2 badkamers, 1 met 'n stort en 1 met 'n bad. Daar is 'n aparte toilet. Daar is ook 'n buitestort. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Gaste geniet toegang tot die stoep met braaigeriewe, sowel as 'n privaat swembad in die tuin. 'n TV, staanwaaier, linne en handdoeke word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
'n Minimum van 3 nagte se verblyf moet oor langnaweke bespreek word.
'n Breekskadedeposito van R200 in kontant is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Main Straat, , Hazyview, 1241, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang