Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazyview Country Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Enica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 85 resensies vir Hazyview Country Cottages
Netheid
3.4/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.4/5
Leon G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Fantastic.

What a surprise, rooms were clean and neat, very helpful.

David M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Very pleasant.

Great service received from Johnathan.

Suzanne M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M

Netjiese en skoon plek. Word skoongemaak elke dag wat ek nie verwag het nie.

Skoon en veilig. Skoongemaak elke dag.

Michael C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael C

Spacious budget accommodation.

Very spacious accommodation. Large rooms. Clean and comfortable. The reception was confusing. We went to the wrong place and were then sent to the other cottages. A folder with information would have been useful.

Jan D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan D

Netjies en skoon maar onderhoud is dringend nodig.

Die fasiliteite was skoon en netjies, hoewel daar onderhoudswerk nodig is. Daar is gedurende die nag 'n alarm wat kort-kort afgaan, wat ongelooflik irriterend is en niemand kan slaap nie!

Rina O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Rina O

Bly weg hier as jy enige rustigheid soek.

Ek sal glad nie die plek aanbeveel nie. Daar was 'n groot groep mense wat tot 3:30 die oggend geraas en geparty het. Geen rus. Daar is ook net beperkte DStv en geen WIFi beskikbaar nie. Die yskas was nie eers aangeskakel nie en dus warm. Die plek kan verseker doen met 'n nuwe laag verf. Sal nooit weer daar bly nie!

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Kevin W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin W

Very friendly staff.

The staff was always and available to assist and accommodate.

Elsebe M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebe M

Rolstoel vriendelik. Baie rustig, mense is baie hulpvaardig en gasvry.

Sentraal geleë vir wat ons wou sien.

Gregory P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory P

Lekker, het gevoel ek is op die plaas.

Die wooneenhede was baie gerieflik en ons het gehou van die plattelandse gevoel.

Trudie B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B

Baie netjiese skoon plekkie met baie goeie sekuriteit.

Dis 'n baie mooi skoon en netjies met goeie sekuriteit en naby alles. Baie vriendelike personeel. Sal beslis weer soontoe gaan.

Lombard S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lombard S

Het lekker gebly, dankie. Net wat ons nodig gehad het om 'day trips' in die Wildtuin te kon doen.

Ons was baie goed na gekyk en het die ligging van die Cottages baie geniet.

Daniella R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniella R

Quiet hidden gem

A lovely little place with so much character just waiting for it's next guests.

Anneke V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke V

Koel en veilige lafenis na 'n besige dag van toeris-speel.

Veilige omgewing en vriendelike ontvangs.

Hazyview Country Cottages se terugvoer

Hi Anneke
Thanks for staying with us. Hope you travel back home safely. We kindly appreciate your comments.
Hope to accommodate you again.
Warm regards
Merchant

Hazyview Country Cottages
Jeanné D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanné D

Was baie geselig met vriendelike eienaars.

Baie vriendelike diens. Baie oulike plek vir 'n vinninge wegbreek.

Henning V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henning V

Basiese blyplek, skoon geriewe maar sal nie beskryf as luxury nie. Aircons werk nie.

Nie luxury nie maar heel gerieflik en skoon.

Steve H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Steve H

Daar was gaste wat die eerste aand tot halfdrie tekere gegaan het. Op nag 2 was dit egter tot half 4 die oggend.

Die eienaar het met aankoms vir ons oopgesluit en dit was laaste sien van hom. Daar was geen glase om water of koeldrank te drink nie. Ons het 3 teesakkies en 10 suikersakkies gekry. Daar was nie 'n mes in sig om enigiets te sny nie en dan nog louwarmwater om mee te stort. By die stortkop was helfte van die jets geblok.

Patricia U - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Patricia U

Onveilig!

Die verblyf is reg langsaan 'n informele nedersetting.

George Diederick E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
George Diederick E

Glad nie 'n plek vir kinders nie. Mense swem naak en raas. Drankbottels orals. Ek het vir die naweek bespreek en sommer Saterdag opgepak bygesê. Daar was nie eers water om te stort of skottelgoed te was nie.

Bly weg. Dis die ergste plek waar jy kan met jou familie gaan. Bly weg!

Beverley H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley H

Fantastiese, skoon vakansie-oord, lekker stil en baie oulike mense wat daar werk, diens was puik, kamers het aircons, stort voel soos 'n spa, kamers word elke dag skoongemaak, rerig moeite werd vir die geld.

Beveel die plek aan enige iemand aan, baie veilig en skoon, DStv en aircons in die kamers, Richard die manager het selfs my kind se beste vriend geraak, was fantasties.

Mlungisi N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mlungisi N

Perfect place for anyone.

Great place to stay, will recommend to family and friends.

Hazyview Country Cottages se terugvoer

Good Day Mr Mlungisi
Thanks for your review, We will do our utmost best to make guests enjoy their stay with us.
Be blessed and hope to see you again.
Warm regards
Merchant

Hazyview Country Cottages
Trecia V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trecia V

Veilig parkering en ons het elke aand ingestel in 'n skoongemaakte woonstel.

Daar is net te min kragproppe vir al die fone en kameras wat gelaai moet word.

Hazyview Country Cottages se terugvoer

Good Day Trecia
Hope you travel safe back home. Thanks for the Review. We will do our best to make all our guest vacation memorable.
Stay blessed, Hope to see you next time.
Regards
Merchant

Hazyview Country Cottages
Lazelle H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lazelle H

Laat gaste soos VIP's voel.

Dankie aan Irene, Frank en Vusi. Fantasties diens en hulp. Hoogs aanbeveel.

Venessa O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa O

Baie bekostigbaar vir 'n lekker atmosfeer en voldoen aan al ons benodigdhede vir selfsorg. Baie dankie, sal beslis weer kom kuier.

Rustig, netjies, lekker gebraai op ons stoep en warm geslaap. Als was daar wat jy nodig het vir selfsorg. Rustig in nag wanneer dit tyd is om te slaap. Oorgenoeg spasie en baie bekostigbaar.

Monica F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica F

Asemrowend.

Lekker gebly en goes ontvang. Bo verwagting. Asemrowend.

Thembinkosi M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thembinkosi M

Accessibility and the route to the place needs attention.

It is user-friendly, neat inside and outside.

Charmel F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charmel F

Neat and tidy.

We visited the Kruger National Park. The accommodation was neat and tidy with easy access to 3 gates.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies en skoon.

Ons het die Krugerwildtuin besoek. Die verblyf was skoon en netjies met maklike toegang tot 3 hekke.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hazyview Country Cottages se terugvoer

Thank you for choosing Hazyview Country Cottages as your place to stay
we are looking forward to welcoming you in the future.

Hazyview Country Cottages
Johann G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann G

Redelike alternatief indien Kruger Park nie akkommodasie het nie.

Oudtydse tabak skure wat in woonstelletjies omskep is, geleë op 'n plot buite Hazyview. Rustige atmosfeer, goed ingerig vir selfsorg.

Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kelebogile M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Kelebogile M

The steel nails on the floor that poked my daughter was a deal breaker.

It felt like that place will collapse when we walk from upstairs. The floor had small nails and it poked my 3 year old on her toe. Wall wardrobes were broken.

Dewald L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dewald L

Onder standaard.

Die verblyf was glad nie wat ons in gedagte gedagte het nie. Hulle skiet ver te kort en ek wonder regtig hie hulle op die webtuiste se boeke gekom het. Hulle hoort nie daar nie.

Martie F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie F

Dit was absoluut rustig en heerlik, die natuurskoon asemrowend.

Baie dankie aan Merchant en Oom Tienie vir jul warm ontvangs en die vriendelikheid. Dit was regtig heerlik en die natuurskoon ongelooflik. Ons het dit regtig baie geniet en sien jul binnekort weer.

Hazyview Country Cottages se terugvoer

Dear Martie,

Thank you for the review, we always do our best to make every guests' stay enjoyable.

Travel safely.
Be Blessed.

Warm regards
Merchant

Hazyview Country Cottages
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Simone B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Simone B

Alles wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly, alhoewel die verblyf baie basies was.

Annatjie L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Annatjie L

Kort 'n ernstige facelift. Nie geskik te adverteer nie.

Pad na Hazyview Country Cottage benodig 4x4. 3 ster-gradering misleidend. Kort dringend meer as facelift in cottage no 3.

Eddie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Eddie V

Dit was onaangenaam.

Die plek is in 'n onveilige omgewing, geen toegangsbeheer regtig. Daar het heeltyd mense ingeloop en al wat jy hoor is 'n goedkoop alarmpie aan 'n boom wat afgaan, maar niemand het gekyk wie in en uit gaan nie. Dit het tot 23:00 so aangehou. Gaste drink en raas tot 04:00 die oggend. Die tuin is verwaarloos, swembad groen en vullis/rommel word reg langs die woning gestort. Ek sal in my lewe nooit weer soontoe gaan of iemand aanbeveel nie. Beslis nee vir hierdie verblyf.

Anton V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anton V

Absoluut teleurstellend, sal dit glad nie aanbeveel nie.

Dit was verskriklik onaangenaam, onveilig en onnet! Daar is geen kombuistoerusting nie! Daar was een vurk! Die bad is gemuf, kon nie eers gesig was nie. Sal dit glad nie aanbeveel nie. Het net een nag gebly. Het eerder die oggend vroeg gery siende dat die plek baie onnet en onveilig was.

Wilhelm C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilhelm C

Was nie te sleg nie.

Country Cottages was seker tien jaar terug 'n grand plek, is egter nou 'n bietjie vewaarloos. Maar dit is definitief waarde vir geld gereken teen wat omliggende oorde vra, dit is nou as jy nie vol viemies is nie.

Ola D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ola D

Die paadjie was vir ons lae motor 'n groot probleem, veral met die 2 keer in die reën.

Sien sterre.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sasha B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sasha B

Was okay.

Inklok bietjie laat en uitklok baie vroeg.

Marie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marie D

Disappointed.

Although very clean and neat, had to keep looking for somebody to help us as the TV didn't work, no hot water in shower. Swimming pool dirty. Photos not the true reflection. Was so disappointed that we left earlier.

Maryna D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna D

Middelmatig.

Alhoewel die plek binne skoon en netjies was, het ek baie meer verwag. Die foto op die webwerf skep 'n indruk wat nie deur die werklikheid weerspieël word nie. Die buitekant is redelik verwaarloos, ons moes hulp inroep om die televisie aan te kry en die oond het nie regtig warm geword nie. Alhoewel hulle adverteer dat hulle volledig toegerus is, kon ons nie 'n blikoopmaker of 'n kurktrekker kry nie. Ek het die plek gekies omdat ek verseker was dat daar 'n speelpark vir kinders is aangesien ons ons kleinkinders vir 'n naweek uitgeneem het. Die trampolien se net was stukkend en die kinders wou nie daarop spring nie. Verder was daar 'n enkele klein glyplank en een ander item. Die braaier is baie oud en verwaarloos en die kampstoele wat ons buite gebruik het, het al beter dae gesien.

Erik V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Erik V

Nie wat ek verwag het vir R500 per aand.

Sal nie meer as R200 betaal nie.

Hazyview Country Cottages se terugvoer

Goeie dag,

Eerstens wil ons net sê dat ons baie teleurgesteld is in die negatiewe terugvoer.
Die klient het 'n eenheid geboek vir een persoon, alhoewel dit 3 gaste kan huisves. Met sy aankoms 11:30 nm, wat buiten ons ontvangs ure is, het ons uitgevind dat daar nog 'n bespreking was waarvan ons nie 'n bevestiging gehad het nie. Die klient wat saam Mr Eric was het wel sy bevestiging gehad en aan ons getoon. Ons het die gas na Cottage 9 geneem waar hy die aand kon oornag. Mr Eric het bespreek in Cottage 4. Hy het egter nie daar geslaap nie, maar uit vrye keuse ook in Cottage 9 oornag.

Hazyview Country Cottages word vir die afgelope 4 jaar deur die Nasionale Toerisme Raad gegradeer en is dus 3 ster toegeken en ons handaaf die standaarde. Ons dra wel kennis dat mense se verwagtinge verskil en daarom is voorstelle vanaf ons gaste altyd welkom om te verseker dat ons so ver moontlik aan verskillende verwagtinge kan voldoen. In Hazyview is menigte 4 en 5 ster lodges en ons voel dat ons partymaal daarmee vergelyk word.

Vriendelike Groete

Hazyview Country Cottages
Jacques B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques B

Jy kry waarvoor jy betaal.

Oulike blyplek, maar kort so bietjie aandag en onderhoud.

Yogan N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yogan N

This Place is Horrible! RUN AWAY!

I booked elsewhere the minute I arrived here. Does not look safe at all and nobody was there like a GHOST HOUSE when I arrived, I had to walk around to look for the office. Nothing like the pictures!

Estelle V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Baie oulik. Sal weer daar gaan bly

Baie oulike plek. Baie vriendelike mense. Dis net vrek warm daar!

Hazyview Country Cottages se terugvoer

Thanks for the comments.
We really appreciate them.

Hazyview Country Cottages
Retha V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Ons het baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gebly by Hazyview Country Cottages. Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad, en hulle was baie behulpsaam met alles. Sal definitief weer teruggaan soontoe en dan die hele familie saambring!

Hazyview Country Cottages se terugvoer

Hi Retha,

Thanks for the feedback. We appreciate you comments and it certainly made our day.Your enjoyment in staying with us is highly significant.

Thank you for your patronage.

Warm regards,
Merchant

Hazyview Country Cottages
Esther D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther D

Very beautiful rooms, lovely employees and unique experience.

See the stars.

Jana L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jana L

Laat ingekom en vroeg gery, maar baie lekker geslaap.

Ons eenheid was baie rustiek en het mens dadelik laat tuis voel.

Dennis C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dennis C

The cottages are good for 1 or 2 nights stay.

There is nothing fancy about this place, if that's what you are looking for, then go for it!

Hannetjie V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hannetjie V

Kort baie aandag.

Die woonstel is gerieflik van binne, maar ongelukkig is die algehele voorkoms van die oord buite baie verwaarloos. Die woonstel binne is gerieflik met alles wat jy nodig het. Die uiterlike vertoon egter verwaarloos en het baie aandag nodig.

Johan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V

Ek het nie oorgebly nie, was so geskok, kon nie glo dat daar sulke akkommodasie bestaan nie.

Eerstens, die pad na die plek is vervalle, en is heel weggesteek. Dit lyk soos ou woonkwartiere wat herstel is vir akkommodasie. Daar was ook 'n informele woongebied nie ver daarvandaan nie en ons het baie onveilig gevoel.

Marinda V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marinda V

Dit was 'n groot teleurstelling, sal dit nie aanbeveel nie.

Ek is erg teleurgesteld in Hazyview Country Cottages, dit het glad nie gelyk soos hul dit op die internet adverteer nie. Daar was geen prop in die badkamer se wasbak nie wat dit onmoontlik gemaak het vir my metgesel om daar te skeer. Daar was geen kopstuk by die bed nie en die vorige gaste se kougom was nog net so op die bedkassie gelaat. Die deure se slotte kon nie behoorlik sluit nie.

Stoffel B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel B

Aangenaam.

Baie oorspronklike "retro" eenhede.

Karin B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin B

Het die stilte hier geniet.

'n Oulike plekkie om te bly as jy Krugerwildtuin wil besoek en net in die aande oorslaap, verder nie veel om te doen nie. Daar moet dalk mooi gekyk word as skoolgroepe geakkommodeer word. Hulle neem nie noodwendig ander mense in ag met die lawaai nie.

Ephraim R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ephraim R

Average.

Place is beautiful and has lots of accommodations.

Hezekiel Edward M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hezekiel Edward M

The place is not what you see on the photo.

If the manager could try to keep that place up to standard, then I will refer some friends but for now I won't. The garden needs maintenance and the main swimming pool needs renovations, it is dark so you can't see to the bottom of the pool. The room that we stayed in had a private pool and the pool was up to standard. I will recommend that to the people. The cleaning staff and the owner were very friendly. 8 out of 10.

Melanie D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie D

Was gerieflik vir die rede wat ons dit benut het.

Die verblyf was presies wat ons benodig het vir die besigheidsrede waarvoor ons dit benut het. Baie dankie vir julle hulp en gasvryheid.

Velda S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Velda S

Teleurstellend.

Die verblyf was teleurstellend. Probleem met die uitlaat van badkamer se water, moontlik 'n verstopping van riool. Ek voel daar kan meer persoonlike aandag deur die eienaar gegee word. Badkamers en kombuis kan definitief bietjie aandag ontvang. Selfs aan die dakwaaiers kan aandag gegee word. Jammer vir die negatiewe kritiek.

Achard M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Achard M

Beslis nie wat ek verwag het nie.

Sal nie graag te veel kommentaar wil lewer nie aangesien dit my keuse was. Maar om toekomstige gaste te beskerm, sal ek die plek beslis nie aanbeveel nie. Baie swak standaard.

Hazyview Country Cottages se terugvoer

Beste Johan
Dankie vir jou kommentaar en jammer vir die ongerief. Met betrekking to die yskas glo ek dit het dalk te doen gehad oor die Eskom krag wat af was as dit gedurende hierdie tydperk was andersins het ons nog nooit probleem hiermee gehad. Ek het Merchant gevra oor die drein maar blykbaar het julle nie die problem aan hom genoem nie. Wasbak prop - dit gebeur dat mense dit neem en die skoonmakers dit nie sien nie - dit help so baie as gaste net as hulle 'n probleem het om dit onder staf se aandag bring. Dit skakel so baie ongerief en onplesierigheid uit. Julle ontmoedig ander mense maar het julle dalk die moeite gedoen om ook van die ander cottages te besigtig. Elke cottage is anders en ons toerusting en akkommodasie voldoen aan 3- ster gradering wat ons nou net weer gekry het. Let wel, ons werk ook maar met mense en by enige plek kan probleme ontstaan maar dit beteken nie noodwendig die plek moet afgekraak word nie.
Groete Tienie

Hazyview Country Cottages
Andre M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Andre M

Weet nie hoe die plek 'n 3-ster gradering kan hê.

Beddens stokoud. Geen ondersteuning so kon nie lekker slaap. Gordyne slordig en vuil. Geen toiletpaier. Voordeur kon nie sluit nie en eienaar het gesê ons moet maar 'n stoel voor die deur skuif, want daar was ook nie 'n veiligheidsdeur aan soos aan van die ander eenhede nie. Muurpapier trek af en die muur onder die muurpapier is vol damp. Stokou TV wat geen kanale opvang nie. Koffiebekers en koppies almal gechip. Swembad was mooi skoon. Die hele plek kort aandag.

Sean D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sean D

It could've been good, but it wasn't.

We arrived late on a Friday night having paid our deposit well in advance. The place had potential and should have been nice, but the overall cleanliness and little details ruined it. The sofa had a recent stain that hadn't been cleaned (as if someone had been busy there). Our son's sheets had blood stains on. The plugs in the main bedroom couldn't be plugged in. Rat dropping on the side table. Plates cups and saucers were dusty. Sadly, to make matters worse, we could hear cars all night from road close by. The next day when we got back from a day in the Kruger park, the place was visibly cleaner and tidier, but at that stage all was lost so we forfeited our balance and just drove home.

Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Antoinette B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Antoinette B

Nie wat die prentjies voorgestel het nie!

Wat op die webtuiste wys van Hazyview se verblyf by die "Cottages" is nie wat ons ontvang het nie.

Jacoline S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jacoline S

Swak toegerus. Baie donker grondvloer-sitkamer. Wel ruim vertrekke.

Vriendelik ontvang. Gesukkel met warm water vir bad/stort op die tweede aand. Die kombuis is swak toegerus wat eetgerei betref. Sitkamer/eetkamer baie donker, maar die vertrekke is ruim. Veilig met hek wat sluit en CCTV-kameras. Kon nie van swembad gebruik maak nie.

Diana P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Diana P

Onaangename ervaring.

Geen warm water, swak waterdruk in toilet, donker omgewing, geen melk, geen kussing vir derde bed, geen verwarmer, swak ontvangs. Aaklige versierings in kamer.

Charize V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charize V

Ons het die rustigheid en stilte wat Country Cottages bied baie geniet.

Die rustigheid en pragtige landskap om ons was die beste deel van ons verblyf. Die huisies is ook perfek ingerig.

Johan D - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Lekker

Lekker plek.

Karin O - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin O

Good value for money

Nice customer service, and good location.

Phil L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phil L

Spartan, budget accommodation

We booked Cottage 7 - Fig Tree Lodge - which was a little disappointing. Web-based bookings are a bit of a pot-luck affair as the unit definitely seemed bigger on the website, but was comfortable enough when we learned to navigate around the dining room/ kitchen table. Lighting a bit dingy - several light bulbs missing or broken. Tops of all high-level surfaces were dirty and the upstairs floor had not been swept or vacuumed. Open rubbish dump in adjacent field behind the swimming pool was pretty gross! I'm sure that in Summer the flies must be happy. Overall impression is that the establishment is old and could do with a coat of paint to spruce it up. Great service from host though, and safety was good.

Lucille F - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille F

Good

Wonderful value for money.

Hein O - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein O

Aangenaam.

Sien die sterre hieronder.

Topny T - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Topny T

Basic accommodation

A rural, inexpensive stay. We had an overnight stay and enjoyed the assistance of the helpful manager.

Garry P - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Garry P

Netjies en ietsie anders.

Die akkommodasie voldoen aan alle verwagtinge. Die eienaars het tuisgemaakte en individuele kunswerke (prente, teëls ens) dwarsdeur die perseel geplaas en dit maaak die plek ietsie anders. As 'n oorslaapplek, was dit 'n goeie keuse.

Marco C - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco C

Nice stay

Good location.

Klaus-peter V - Feb 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus-peter V

Good value for the price

Kind host, nice arts and crafts, good service, good equipment in the kitchen

Pieter C - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

A very nice stay and pleasant

We had a very nice & pleasant stay. The place is ideal if you want to stay more then one day in the area. The swimming pool is a short distance away but has a few surprices for the visitor.

Luisella V - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luisella V

Only if you travel with people who dont care about old fashioned guest house.

The food was really good.

Maria J - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria J

Beautiful Peaceful surroundings

A beautiful charming country setting, the accomodation is adequate, but the place could do with a good cleaning. Other than that the host was gracious and very helpful, the gardens and pools are beautiful and very country styled. We loved it.

Linda L - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Linda L

Not that easy to find but beautiful

I will be visiting again soon, and must say that it is a lovely home-away-from-home - so overall I enjoyed my stay. However, I must mention that the cottage we stayed in required a bit of maintanace - the stove switches were not adjustable, the TV aerial needed fixing, and the shower leaked a bit into the lounge. Also, as it can be quite cold in winter, heaters would be a nice addition. If reception could give me a check list on what is in the room next time as well, the stay would be perfect. I'd recommend this place to friends and family - and just hope that the issues mentioned above will be addressed.

Anette M - Sep 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette M

What a fantastic place!

The cottage we stayed in was beautiful, and the attention to artistic detail in and around the cottages is lovely, and very quaint. You could almost feel as though you were in a Tuscan village or small village in the French winelands! Congratulations to Tienie & Ronelle on making this lovely place just outside the heart of Hazyview! We will definitely go back there again in the future.

Schalk P - Mrt 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk P

Hot but clean.

The off road to the Cottages needs work. If a car is low it is difficult to reach the site. With the heat the top level is imposable to live in. Insulation in the roof or a air conditioner will help. Security is good and Tienie made sure our stay was re memorable. I will surely make use of HCC again.

Trevor W - Des 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor W

Value for money a pleasant stay

We found the cottages a pleasurable experience. Only suggestion we gave to the owner it to put into the rules of the residance that no loud music, we had a problem with neigbours on both sides with excesive noice dispite the owners request to turn down the volume

Paul D - Jun 2010
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Paul D

Very basic but as a single traveller,suited my needs.

Travelling to KNP every day,location great,did not spend many daylight hours here.Suited my needs.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Main Straat, , Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyY2M0ZmViLWE1NTYtNDliZS1iZDRiLWI3ZmZlMjIwMWQxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 85 5 1 4 Main Street Portion 65 De Rust 1241 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -25.069589351798 31.133151054382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang