Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazyview Country Cottages

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 85 resensies


Netheid
3.4
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.4
Veiligheid
3.5
Leon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastic. What a surprise, rooms were clean and neat, very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Very pleasant. Great service received from Johnathan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Netjiese en skoon plek. Word skoongemaak elke dag wat ek nie verwag het nie. Skoon en veilig. Skoongemaak elke dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2024

Spacious budget accommodation. Very spacious accommodation. Large rooms. Clean and comfortable. The reception was confusing. We went to the wrong place and were then sent to the other cottages. A folder with information would have been useful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2024

Netjies en skoon maar onderhoud is dringend nodig. Die fasiliteite was skoon en netjies, hoewel daar onderhoudswerk nodig is. Daar is gedurende die nag 'n alarm wat kort-kort afgaan, wat ongelooflik irriterend is en niemand kan slaap nie!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rina O
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Sep 2023

Bly weg hier as jy enige rustigheid soek. Ek sal glad nie die plek aanbeveel nie. Daar was 'n groot groep mense wat tot 3:30 die oggend geraas en geparty het. Geen rus. Daar is ook net beperkte DStv en geen WIFi beskikbaar nie. Die yskas was nie eers aangeskakel nie en dus warm. Die plek kan verseker doen met 'n nuwe laag verf. Sal nooit weer daar bly nie!

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
1.4
Apr 2023

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Kevin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Very friendly staff. The staff was always and available to assist and accommodate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elsebe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Rolstoel vriendelik. Baie rustig, mense is baie hulpvaardig en gasvry. Sentraal geleë vir wat ons wou sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Lekker, het gevoel ek is op die plaas. Die wooneenhede was baie gerieflik en ons het gehou van die plattelandse gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Enica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Main Straat, , Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyY2M0ZmViLWE1NTYtNDliZS1iZDRiLWI3ZmZlMjIwMWQxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 85 5 1 4 Main Street Portion 65 De Rust 1241 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -25.069589351798 31.133151054382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang