Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heart & Soul

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Heinrich F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ontspannend en venuwend. Dit was eenvoudig fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlene
Heart & Soul
Dankie vir julle goeie terugvoer en gradering. Sien uit om julle weer te ontvang.

Ellen V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Heerlik en sentraal geleë, ons kon orals heen stap. Baie lekker gebly. Ons is hartlik ontvang en het daagliks kontak gehad met die eienaar wat in ons behoeftes voorsien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Danie & Anita Roos. Ongelooflik! Lekker gerus. Personeel was uiters behulpsaam en vriendelik. Fasaliteite was gerieflik, skoon en baie netjies. Ons kom beslis weer. Groetnis, Danie en Anita Roos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie lekker gebly! Plek was netjies en skoon. Gasvrou was baie vriendelik en enige tyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Villeen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Skoon, netjies en gerieflik geleë. Ons het lekker gebly. Alles is skoon en netjies. Stapafstand vanaf see en besighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Heerlik ontspan. Rustige omgewing. Geriewe is netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helena J
Lang verblyf
4.0
Mrt 2022

Lekker gerus. Dit was stil en rustig. Ek was meeste van die dag uit gewees. Ek het 'n vriendin wat in Hartenbos woon, en sy het my baie rondgery. Dit was 'n lekker eenheid by Heart & Soul. Die prys was baie redelik. Waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie J
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Vriendelike eienaars. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
1 nag
5.0
Apr 2021

Heeltemal aan my verwagtinge voldoen. Die verblyf het my aangenaam verras. Ruim, baie bekostigbaar, netjies en goed geleë. Baie bly ek het die juweel ontdek vir latere besoek/vakansie in Hartenbos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2021

Baie lekker. 'n Gerieflike plekkie, stapafstand vanaf alles. Ideaal vir 2 of 3 persone, (klein groep).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Johlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloukranslaan 13, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee6b8e8757d214b0c6b5460127182bf738e82643aac6e6045233d921a6adba4c0b25c02d947ffaa9a21bf5fc78d77985bf27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 13 Bloukraans Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126523 22.113032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang