Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heart & Soul

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Johlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Heart & Soul
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Heinrich F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich F

Ontspannend en venuwend.

Dit was eenvoudig fantasties!

Heart & Soul se terugvoer

Dankie vir julle goeie terugvoer en gradering. Sien uit om julle weer te ontvang.

Heart & Soul
Ellen V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen V

Heerlik en sentraal geleë, ons kon orals heen stap.

Baie lekker gebly. Ons is hartlik ontvang en het daagliks kontak gehad met die eienaar wat in ons behoeftes voorsien het.

Danie R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Danie & Anita Roos. Ongelooflik! Lekker gerus.

Personeel was uiters behulpsaam en vriendelik. Fasaliteite was gerieflik, skoon en baie netjies. Ons kom beslis weer. Groetnis, Danie en Anita Roos.

Lynette M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette M

Baie lekker gebly!

Plek was netjies en skoon. Gasvrou was baie vriendelik en enige tyd beskikbaar.

Villeen S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Villeen S

Skoon, netjies en gerieflik geleë.

Ons het lekker gebly. Alles is skoon en netjies. Stapafstand vanaf see en besighede.

Corlia T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia T

Heerlik ontspan.

Rustige omgewing. Geriewe is netjies en ruim.

Helena J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J

Lekker gerus. Dit was stil en rustig.

Ek was meeste van die dag uit gewees. Ek het 'n vriendin wat in Hartenbos woon, en sy het my baie rondgery. Dit was 'n lekker eenheid by Heart & Soul. Die prys was baie redelik. Waarde vir geld.

Jamie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie J

Vriendelike eienaars.

Baie goeie waarde vir geld.

Johann M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Heeltemal aan my verwagtinge voldoen.

Die verblyf het my aangenaam verras. Ruim, baie bekostigbaar, netjies en goed geleë. Baie bly ek het die juweel ontdek vir latere besoek/vakansie in Hartenbos.

Carina M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carina M

Baie lekker.

'n Gerieflike plekkie, stapafstand vanaf alles. Ideaal vir 2 of 3 persone, (klein groep).

Jenna O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna O

Amazing gewees loopafstand van alles.

Was baie lekker gewees.

Anonieme gas - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Cornelius M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cornelius M

Teleurstellend.

Daar is geen wasbak in kombuis in eenheid waarin ons gebly het nie. Wasbak is buite. Dit het heeltyd gereën, nou moet jy skottelgoed in die reën was. Van die breekware was vuil en ons moes dit was voor gebruik. Die badkamervloer was ook vuil.

Alec S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alec S

Huisie was nie te sleg ingerig nie. Nie voldoende braai-toerusting nie.

Kon wel 'n plan gemaak het om opwasbak binne eenheid te sit. Moes vra vir ekstra toiletpapier.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloukranslaan 13, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee6b8e8757d214b0c6b5460127182bf738e82643aac6e6045233d921a6adba4c0b25c02d947ffaa9a21bf5fc78d77985bf27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 13 Bloukraans Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126523 22.113032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang