Heart 2 Heart
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Heinrich J - Mrt 2024
Algehele gradering
Loved the place.
Heart 2 Heart se terugvoer
Thank you for your kind review.
Look forward to your next visit.
Johan O - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker, dankie!
Heart 2 Heart se terugvoer
Baie dankie.
Dit was baie aangenaam om julle as gaste te hê.
Dave M - Mrt 2024
Algehele gradering
Ok.
Heart 2 Heart se terugvoer
Thank you.
It was lovely having you stay at Heart 2 Heart.
Llevona M - Mei 2023
Algehele gradering
My stay was nice. Quiet area.
Eugene V - Apr 2023
Algehele gradering
Was a good stay.
Heart 2 Heart se terugvoer
Thank you for your reply.
Please refer to the website for the information.
2 bedrooms with kitchenette and full bathroom.
Antoinette N - Des 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer hier kom bly.
Heart 2 Heart se terugvoer
Baie dankie.
Norman F - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagplekkie met al die nodige items om jou verblyf te vergemaklik!
Heart 2 Heart se terugvoer
Baie dankie.
Nobathembu M - Mrt 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay and the reception was good and warm.
Jurie J - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese, vriendelike en behulpsame diens!
Heart 2 Heart se terugvoer
Baie dankie.
Elize V - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en gebly. Sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag. Dankie Marlene.
Heart 2 Heart se terugvoer
Baie dankie.
Henry W - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly en waarde vir geld.
Heart 2 Heart se terugvoer
Baie dankie.
Lynette H - Des 2022
Algehele gradering
Rustige vakansie.
Heart 2 Heart se terugvoer
Baie dankie.
Viola M - Jan 2022
Algehele gradering
It was good.
Susan V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Heart 2 Heart se terugvoer
Baie dankie.
Adri C - Okt 2021
Algehele gradering
Gesellig en prakties.
Heart 2 Heart se terugvoer
Baie dankie.
Deidre S - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderful reception. Ideal for a quick stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike ontvangs. Ideaal vir vinnige verblyf.
Ons is heeltemal tevrede met die verblyf. Baie oulike gasvrou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Naseera D - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflik.
Patrick A - Jan 2021
Algehele gradering
Die plek is netjies en goed toegerus. Marlene is baie vriendelik en behulpsaam. Sy doen haar uiterste bes om jou tuis te laat voel. Die sekuriteit is voldoende. Sal enige tyd weer van die plek gebruik maak.
Andisiwe M - Nov 2021
Algehele gradering
Good.
Heart 2 Heart se terugvoer
Thank you for staying at Heart 2 Heart.
Dries V - Mrt 2020
Algehele gradering
Voldoende gemaklik.
Heart 2 Heart se terugvoer
Baie dankie.
Maretha Z - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie veilige kompleks en eienaar het ons baie tuis en gemaklik laat voel.
Heart 2 Heart se terugvoer
Baie dankie.
Marie-louise D - Feb 2020
Algehele gradering
Warm and friendly welcome!
Mantwa M - Des 2019
Algehele gradering
Warm welcome from the owner.
Cornelia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik, baie vriendelik, dalk effe klein, maar perfek vir 'n enkelpaartjie.
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Berrystraat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang