Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heart 2 Heart

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Heinrich J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Loved the place. Host was very friendly and helpful. We enjoyed our stay, very comfortable. Everything you need is in the bedrooms. Will definitely be back in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Heart 2 Heart
Thank you for your kind review. Look forward to your next visit.

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lekker, dankie! Baie lekker, sentraal tov van meeste winkels en fasiliteite en baie goed ontvang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Heart 2 Heart
Baie dankie. Dit was baie aangenaam om julle as gaste te hê.

Dave M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Ok. No problems - price is reasonable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlene
Heart 2 Heart
Thank you. It was lovely having you stay at Heart 2 Heart.

Llevona M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2023

My stay was nice. Quiet area. Owner is very nice and helpful. Place is suitable for 2 adults and 1 child.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Eugene V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Was a good stay. It might be an idea to make theaccommodation for less than 5 as the one bedroom was in the kitchen. Other than that, it was a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlene
Heart 2 Heart
Thank you for your reply. Please refer to the website for the information. 2 bedrooms with kitchenette and full bathroom.

Antoinette N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer hier kom bly. Vriendelike gasvrou. Ligging is stapafstand van die see en winkels. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Heart 2 Heart
Baie dankie.

Norman F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Heerlike oornagplekkie met al die nodige items om jou verblyf te vergemaklik! Dis die klein goedjies wat meestal saak maak, soos koffie en melk wat klaar regstaan, ekstra komberse en 'n brief wat als verduidelik. Definitief sal ons weer hier oornag as ons vir 'n vinnige tydjie Jeffeys toe gaan. Sal definitief aanbeveel vir my vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Heart 2 Heart
Baie dankie.

Nobathembu M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

We enjoyed our stay and the reception was good and warm. The accommodation is in a safe area and the environment is conducive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Fantastiese, vriendelike en behulpsame diens! Marlene is ’n wonderlike gasvrou, baie behulpsaam en vriendelik. Die verblyf is alles wat beloof word - dalk net bietjie te min hang/pakplek vir langer verblyftye - verder is alles tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Heart 2 Heart
Baie dankie.

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Ons het heerlik gekuier en gebly. Sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag. Dankie Marlene. Die verblyf was uitstekend. Die paaie totaal 'n ander storie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlene
Heart 2 Heart
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berrystraat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f9d07efef21f43b379120556e90ab174a3d7ce37fd1feebc79d6e9ec924c2964c6a740ba4da6426037e2720497c1714001f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 5 mense 24 5 1 5 Berry Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.049158156459 24.911733243602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang