Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heart House Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 18:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muscadelstraat 4, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heart House Accommodation bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf sentraal geleë in Table View, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte selfsorg-eenhede, albei met privaat ingange. Elke eenheid beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kwaliteit linne en privaat badkamers. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, sitkamer en eetarea. 'n TV en toegang tot gratis WiFi is in elke eenheid beskikbaar, asook braaigeriewe.

Gaste kry veilige omheinde parkeerplek en sal net 'n entjie se ry vanaf strande, winkelsentrums, restaurante en hospitale geleë wees.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabe en Greta
Pepler

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Muscadelstraat 4, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heart House Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 18:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muscadelstraat 4, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1852df22eccc9bde1db01acd1b2534e0cbc2a55885b9eb8aa01928df5de12c501d9d9542d7d23997db261e832e0967f94891?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 4 Muscadel Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 18:00-14:00 10:00 -33.823262396193 18.50730309626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang