Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heart of Constantia

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Spaanschemat River-weg 7A, Deurdrif, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heart of Constantia is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die blaarryke voorstad Constantia. Die eiendom het sonkrag en is naby die Constantia Village-winkelsentrum en plaaslike besienswaardighede en geriewe.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, kombuisie en leefarea. Daar is 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, mikrogolf en ketel toegerus. Die kothuis het ook 'n tweesitplek-etenstafel, gemaklike rusbank en 'n TV. Die kothuis lei na 'n privaat binnehof waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Vinnige WiFi en 'n gemeenskaplike, verhitte swembad is op die perseel beskikbaar.

Die kothuis is naby uitstekende gholfbane, fynproewersrestaurante en topklas-wynplase. Buitelugentoesiaste kan die nasionale parke, voetslaanroetes en die Constantia-bergreeks gaan verken. Die kothuis bied ook maklike toegang tot die Two Oceans-marathon en die Kaapstad Fietstoer vir gaste wat dit wil ondersteun of daaraan wil deelneem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Spaanschemat River-weg 7A, Deurdrif, Constantia, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Spaanschemat River-weg 7A, Deurdrif, Constantia, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd76bf8f5682898e84ebeda68132b24d5239724aa3ef8fb31c3aec11975fc9b2389dbc4ed1392d26a70aaa8a72a5a474b490b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 7A Spaanschemat River Road Deurdrif 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.022537066756 18.446016928311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang