Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HeartCore's Bed and Being

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robynstraat 103, Jukskeipark, Johannesburg, 2188, Gauteng
  • Vanaf R895 R806 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

HeartCore's Bed and Being is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel geleë is in Jukskei Park, naby Fourways Mall en Monte Casino in die noorde van Johannesburg. Dit dien ook as die perfekte plek vanwaar jy The Cradle of Humankind en Leeupark Johannesburg kan besoek.

Die smaakvol versierde, goed geïsoleerde kothuis is apart van die hoofhuis en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en het 1 badkamer met 'n stort. Langs die bed is 'n kombuisie wat 'n yskassie, 'n Nespresso-koffiemasjien, waterfilter, 'n broodrooster en 'n ketel bevat. Daar is 'n enkelplaat induksie kookplaat, vir die voorbereiding van 'n eenvoudige maaltyd.

Breekware en eetgerei word voorsien, asook komplimentêre items soos melk, suiker, koffie en tee, is beskikbaar vir die eerste dag.

Gratis onbeperkte WiFi word ook voorsien. Gaste is welkom om vars organiese kruie uit die eienaar se tuin te pluk. Gaste het ook toegang tot die eko-vriendelike, natuurlike swembad. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel vir 1 motor.

Die naburige kothuis huisves 'n kontemplatiewe ateljee en 'n klein, inspirerende geskenkwinkel. Privaat lesse oor meditasie, yin joga of qigong oefeninge kan bespreek word tydens jou verblyf. Die gashere het 2 vriendelike Labrador-honde en 'n kat.

Daar is 'n klein winkelsentrum, Jukskei Meander, binne stapafstand met 'n goed gevulde supermark, drankwinkel, apteek, OTM, en wegneemetes Chinese kos en soesji. Oorkant die winkelsentrum is 'n vulstasie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Robynstraat 103, Jukskeipark, Johannesburg, 2188, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R806
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robynstraat 103, Jukskeipark, Johannesburg, 2188, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAItC1LKlACn3Yod2NSD9nta8l2FLfzynPRwYoEE92kjDrGT5NyN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R806 per nag (plek vir 2) 103 Robyn Street Jukskei Park 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.0348599 27.98393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang