HeartCore's Bed and Being
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Robynstraat 103, Jukskeipark, Johannesburg, 2188, Gauteng
-
Vanaf
R895R806 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
HeartCore's Bed and Being is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Jukskeipark. Dit is naby die Fourways Mall en Monte Casino in die noordelike gedeelte van Johannesburg. Dit dien ook as die perfekte plek vanwaar gaste die Wieg van die Mensdom en Leeupark Johannesburg kan besoek.
Dié goed geïsoleerde kothuis is smaakvol versien en apart vanaf die hoofhuis. Die huisie het 'n oopplan-uitleg. Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Langs die bed is die kombuisie met 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien, watersuiweringsisteem, ketel en 'n broodroostrer. Daar is ook 'n enkelplaat-induksiestoof.
Eetgerei en breekware word voorsien, asook komplimentêre items soos melk, suiker, koffie en tee vir die eerste dag.
Gratis onbeperkte WiFi word voorsien. Gaste is welkom om vars kruie te pluk vanuit die eienaar se tuin. Gaste kan ook die eko-vriendelike en natuurlike swembad benut. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel vir 1 voertuig.
Die kothuis langs dié eenheid is 'n meditasie-ateljee en dien ook as 'n klein geskenkwinkel. Gaste kan privaat lesse bespreek vir meditasie, yin-joga of qigong oefeninge. Die eienaars het twee vriendelike Labrador honde.
Daar is 'n klein winkelsentrum, Jukskei Meander, binne stapafstand met 'n supermark, drankwinkel, apteek, OTM en wegneemetes soos Chinese kos en soesji. Oorkant die winkelsentrum is 'n vulstasie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Nederlands
- Frans
- Duits
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Robynstraat 103, Jukskeipark, Johannesburg, 2188, Gauteng
Sien meer verblyf in Fourways Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Robynstraat 103, Jukskeipark, Johannesburg, 2188, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang