Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hearts Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jd S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Bie lekker gebly. Als was mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Amazing. My stay was amazing. Will definitely go back. The friendly host made sure we were settled in. Very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Forika M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sien die sterre. Ons het net oornag en die plek was gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlton S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Was baie aangenaam, sal definitief weer daar gaan slaap. Ons het baie lekker geslaap. Dit was net vir een aand. Alles was baie gerieflik en gemaklik. Sal definitief weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie goeie ervaring. Baie dankie. Baie lekker! Ons het dit vreeslik geniet. Kan dit aanbeveel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Netjies & skoon. Ons het regtig lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aliana D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Dit was 'n wonderlike ervaring. Ons was baie gemaklik! Presies wat 'n mens nodig het vir 'n aand se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joop L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Kairi wat ons ontvang het, was baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf was aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sinovich-laan 6, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39b63fa4b93dbd83bddf07679e5b9be918ed606f0bc8c548c6ec8cc4986c8fb6bf9672ecdbdf99eb7b118c713dd549449866?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 6 Sinovich Avenue Carters Glen 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.748240551903 24.729983389584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang