Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hearts Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sinovich-laan 6, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R690 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hearts Cottage is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kimberley, Noord-Kaap. Hierdie woonstel is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die sitarea het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 1 volwassene of 2 kinders en daar is 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met 2 stoele toegerus. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek. Hierdie vebrlyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jd S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Bie lekker gebly. Als was mooi skoon en netjies.
Jul 2024
Cindy H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. My stay was amazing. Will definitely go back. The friendly host made sure we were settled in. Very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Forika M
Saam met lewensmaat
5.0
Sien die sterre. Ons het net oornag en die plek was gerieflik.
Jul 2024
Charlton S
Gesin met klein kinders
5.0
Was baie aangenaam, sal definitief weer daar gaan slaap. Ons het baie lekker geslaap. Dit was net vir een aand. Alles was baie gerieflik en gemaklik. ...
Sien meer
Jul 2024
Magdalena V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie ervaring. Baie dankie. Baie lekker! Ons het dit vreeslik geniet. Kan dit aanbeveel. Baie dankie!
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Sinovich-laan 6, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hearts Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sinovich-laan 6, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39b63fa4b93dbd83bddf07679e5b9be918ed606f0bc8c548c6ec8cc4986c8fb6bf9672ecdbdf99eb7b118c713dd549449866?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 6 Sinovich Avenue Carters Glen 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.748240551903 24.729983389584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang