Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven @ 7

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rippen 7, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 020 R867 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Heaven @ 7 is 'n tweeslaapkamer-eenheid wat gerieflike, sentrale oornagverblyf in Fichardpark, Bloemfontein bied. Dit is ideaal vir enkel- en sakereisigers. Buite is daar 'n swaai vir klein kinders en selfs 'n paar eende in die agterplaas.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Gaste deel die badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, konveksie-oondjie, tweeplaatstoof, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n skuifdeur wat na 'n privaat stoep met 'n klein etenstafel en stoele lei. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bernise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Van Rippen 7, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Heaven @ 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 020
R1 020 R867
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 020
R1 020 R867
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rippen 7, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf34f4cd2a48deac14dcb1b57d5d261deccb2b6aa19e2b35ebf15bcc473bf2775f3661dbdcd1e0ec036022a714c006a213009?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R867 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 7 Van Rippen Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.135825899651 26.184733516568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang