Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven by C

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wireless-weg 55, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Heaven by C is 'n romantiese grasdakhuis in Kommetjie, net 110 m vanaf Long Beach, waar gaste luilekker staproetes op die wit sandstrand met skouspelagtige uitsigte kan geniet. Hierdie smaakvol gemeubileerde huis is ideaal vir paartjies, solo-avonturiers, sakelui of gesinne met kinders.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan altesaam 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer is op die boonste vloer geleë en het 'n en suite-badkamer, daar is ook 'n tweede badkamer onder. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n sitarea bo waar gaste kan ontspan en lees.

Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met 'n lieflike kaggel. Die sitkamer maak oop op 'n inheemse tuin, wat rustig en idillies is en 'n verskeidenheid voëllewe lok. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond, 'n gas- en 'n elektriese stoof, 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv, Netflix en YouTube. Wi-Fi is beskikbaar

Die verblyf het 'n omskakelaar en rugsteunkragstelsel in geval van beurtkrag, asook herlaaibare ligte.

Gaste kan die tuin geniet terwyl hulle buite op die patio eet of in die hangmat ontspan. Daar is 'n keuse van 'n Weber-braai op die patio of 'n braai-area onder die Melkhoutbome, net om op daardie windvrye dae gebruik te word.

Hierdie pragtige grasdakhuis is die ideale romantiese wegbreek of ewe spesiaal as 'n gesinshuis. Gaste kan Kommetjie-dorpie besoek wat restaurante, kroeë en winkels bied. Imhoff Farm is 2,4 km weg en bied 'n verskeidenheid restaurante, winkels, strandperderitte en 'n diereplaas.

Hierdie eiendom het 'n omskakelaar en rugsteunbattery om tydens kragonderbrekings te ondersteun, sowel as herlaaibare elektriese gloeilampe en draagbare ligte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Shona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Wireless-weg 55, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heaven by C het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wireless-weg 55, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b73b3b81907b9fcea37d2659c0fd7f433f8b391dcbf8615085339726e72ff9627651d6cba12f6925166558f4ee5e7795d5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 55 Wireless Road Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13404511877 18.336543146627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang