Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven in Agulhas

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Heaven in Agulhas
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gerhard S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Regtig 'n heerlike leefhuis. Wens ek kon 'n week langer bly.

Dit was fantasties. Twee weke was net te min. Ek het lanklaas so tuis gevoel weg van my huis af. Kinders het gedink ons bly in 'n hotel. En ons gasvrou is een uit 'n duisend. Jy kry regtig baie meer as waarvoor jy vra en betaal.

Rw L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rw L

A lovely house in a lovely area. Can't wait to go back again.

See stars.

John M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John M

Baie lekker. Sal beslis langer boek in die toekoms.

Dit was absoluut die moeite werd. Vriendelike diens. Die huis het pragtige see-uitsig. Ontbyt op die groot dek met seeaansig is die beste om die dag te begin. Die huis is baie gesellig met 'n braaiplek in die leefarea. Veilige garage groot genoeg vir 2 voertuie. Goed toegerus en het niks nodig om in te pak nie. Skottelgoedwasser is 'n bonus. Die honde het dit ook geniet en die deur na die balkon was permanent oop sodat die honde in en uit kon gaan. Sal beslis weer bespreek. Waarde vir geld. Baie dankie.

Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Zoetendal-straat 33, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc69ae229ceacc7dd8e93a705a8fb97458357ca2d39abb10735498d3c02c2c907ca7827b3629604f1c827e705950403544bd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 33 Zoetendal Street L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.82431330419 20.007107484656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang