Heaven On Vaal
Beskrywing
Dit is 'n eenslaapkamer-eenheid het 'n enkeldagbed in die kombuis/sitkamer en 1 dubbelbed in die slaapkamer. Alle gaste deel die badkamer met 'n bad en stort. Die eenheid is effens verder van die rivier af geleë en die ander akkommodasie spog met die mooiste rivier-uitsigte. Daar is 'n stoep en braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito word voor inklok vereis. Geen terugbetaling sal gemaak word indien daar in kamers gerook is nie.
Gaste word gevra om sambrele of 'n gazebo saam te bring na die piekniek-/visvangarea aangesien die son redelik warm word.
Vroeë aankoms en laatvertrek kan gereël word, indien moontlik.
Die verblyf is troeteldiervriendelik volgens reëling. Huidige inentingsertifikate vir hondsdolheid word benodig. Daar is 'n ekstra fooi van R50 per nag per troeteldier en 'n skoonmaakdeposito van R250 per troeteldier. Die troeteldierbeleid moet met aankoms geteken word.
Gaste moet asseblief hul eie DStv-kaart saam met 'n dekodeerder en kabels bring as hulle TV wil kyk. Geen ander kanale is beskikbaar nie.
Dagbesoekers kan vooraf gereël word teen 'n addisionele fooi van R100.00 per motor en R50.00 per persoon en sal teen 17:00 moet ontruim.
Geen vuurwerke word te enige tyd toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamer-eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met 2 dagbeddens. Dis volledig toegerus vir selfsorg en daar is slaapplek vir 4 mense. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer. 'n Ekstra enkelbed kan in die sitkamer geplaas word teen ekstra koste. Die eenheid deel 'n balkon met Eenheid 3.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito word voor inklok vereis. Geen terugbetaling sal gemaak word indien daar in kamers gerook is nie.
Gaste word gevra om sambrele of 'n gazebo saam te bring na die piekniek-/visvangarea aangesien die son redelik warm word.
Vroeë aankoms en laatvertrek kan gereël word, indien moontlik.
Die verblyf is troeteldiervriendelik volgens reëling. Huidige inentingsertifikate vir hondsdolheid word benodig. Daar is 'n ekstra fooi van R50 per nag per troeteldier en 'n skoonmaakdeposito van R250 per troeteldier. Die troeteldierbeleid moet met aankoms geteken word.
Gaste moet asseblief hul eie DStv-kaart saam met 'n dekodeerder en kabels bring as hulle TV wil kyk. Geen ander kanale is beskikbaar nie.
Dagbesoekers kan vooraf gereël word teen 'n addisionele fooi van R100.00 per motor en R50.00 per persoon en sal teen 17:00 moet ontruim.
Geen vuurwerke word te enige tyd toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamer-eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met 2 dagbeddens. Dis volledig toegerus vir selfsorg en daar is slaapplek vir 4 mense. Daar is 2 enkelbeddens in die hoofslaapkamer. 'n Ekstra enkelbed kan in die sitkamer geplaas word teen ekstra koste. Die eenheid deel 'n balkon met Eenheid 2.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito word voor inklok vereis. Geen terugbetaling sal gemaak word indien daar in kamers gerook is nie.
Gaste word gevra om sambrele of 'n gazebo saam te bring na die piekniek-/visvangarea aangesien die son redelik warm word.
Vroeë aankoms en laatvertrek kan gereël word, indien moontlik.
Die verblyf is troeteldiervriendelik volgens reëling. Huidige inentingsertifikate vir hondsdolheid word benodig. Daar is 'n ekstra fooi van R50 per nag per troeteldier en 'n skoonmaakdeposito van R250 per troeteldier. Die troeteldierbeleid moet met aankoms geteken word.
Gaste moet asseblief hul eie DStv-kaart saam met 'n dekodeerder en kabels bring as hulle TV wil kyk. Geen ander kanale is beskikbaar nie.
Dagbesoekers kan vooraf gereël word teen 'n addisionele fooi van R100.00 per motor en R50.00 per persoon en sal teen 17:00 moet ontruim.
Geen vuurwerke word te enige tyd toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenslaapkamer-eenheid met 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die oopplan-kombuis en -sitkamer het 'n dubbelslaapbank. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg en het slaapplek vir tot 4 gaste. Die groot balkon het 'n braai en die eenheid is die naaste aan die rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito word voor inklok vereis. Geen terugbetaling sal gemaak word indien daar in kamers gerook is nie.
Gaste word gevra om sambrele of 'n gazebo saam te bring na die piekniek-/visvangarea aangesien die son redelik warm word.
Vroeë aankoms en laatvertrek kan gereël word, indien moontlik.
Die verblyf is troeteldiervriendelik volgens reëling. Huidige inentingsertifikate vir hondsdolheid word benodig. Daar is 'n ekstra fooi van R50 per nag per troeteldier en 'n skoonmaakdeposito van R250 per troeteldier. Die troeteldierbeleid moet met aankoms geteken word.
Gaste moet asseblief hul eie DStv-kaart saam met 'n dekodeerder en kabels bring as hulle TV wil kyk. Geen ander kanale is beskikbaar nie.
Dagbesoekers kan vooraf gereël word teen 'n addisionele fooi van R100.00 per motor en R50.00 per persoon en sal teen 17:00 moet ontruim.
Geen vuurwerke word te enige tyd toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige dakwoonstel spog met 'n uitsig wat nêrens anders op die rivier gesien kan word nie. Die dakwoonstel het 'n koninggrootte-bed, kombuis en balkon. Die en suite-badkamer het 'n spa-bad. Dit is ontwerp vir 'n intieme wegbreek vir 2 mense en ons sal jou bederf met ontbyt (nie ingesluit nie) in die eetarea of in die woonstel self.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito word voor inklok vereis. Geen terugbetaling sal gemaak word indien daar in kamers gerook is nie.
Gaste word gevra om sambrele of 'n gazebo saam te bring na die piekniek-/visvangarea aangesien die son redelik warm word.
Vroeë aankoms en laatvertrek kan gereël word, indien moontlik.
Die verblyf is troeteldiervriendelik volgens reëling. Huidige inentingsertifikate vir hondsdolheid word benodig. Daar is 'n ekstra fooi van R50 per nag per troeteldier en 'n skoonmaakdeposito van R250 per troeteldier. Die troeteldierbeleid moet met aankoms geteken word.
Gaste moet asseblief hul eie DStv-kaart saam met 'n dekodeerder en kabels bring as hulle TV wil kyk. Geen ander kanale is beskikbaar nie.
Dagbesoekers kan vooraf gereël word teen 'n addisionele fooi van R100.00 per motor en R50.00 per persoon en sal teen 17:00 moet ontruim.
Geen vuurwerke word te enige tyd toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Thatch is 'n ruim oopplan-eenheid teen die water met slaapplek vir 6 gaste. Daar is 1 dubbelbed en 4 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n sit- en eetarea, en die kombuis is met 'n yskas en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n groot balkon met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito word voor inklok vereis. Geen terugbetaling sal gemaak word indien daar in kamers gerook is nie.
Gaste word gevra om sambrele of 'n gazebo saam te bring na die piekniek-/visvangarea aangesien die son redelik warm word.
Vroeë aankoms en laatvertrek kan gereël word, indien moontlik.
Die verblyf is troeteldiervriendelik volgens reëling. Huidige inentingsertifikate vir hondsdolheid word benodig. Daar is 'n ekstra fooi van R50 per nag per troeteldier en 'n skoonmaakdeposito van R250 per troeteldier. Die troeteldierbeleid moet met aankoms geteken word.
Gaste moet asseblief hul eie DStv-kaart saam met 'n dekodeerder en kabels bring as hulle TV wil kyk. Geen ander kanale is beskikbaar nie.
Dagbesoekers kan vooraf gereël word teen 'n addisionele fooi van R100.00 per motor en R50.00 per persoon en sal teen 17:00 moet ontruim.
Geen vuurwerke word te enige tyd toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Tweeslaapkamer-eenheid met en suite-badkamers met stort vir albei kamers. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n enkeldagbed. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg met slaapplek vir 'n maksimum van 7 gaste. Daar is 'n groot balkon met 'n braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito word voor inklok vereis. Geen terugbetaling sal gemaak word indien daar in kamers gerook is nie.
Gaste word gevra om sambrele of 'n gazebo saam te bring na die piekniek-/visvangarea aangesien die son redelik warm word.
Vroeë aankoms en laatvertrek kan gereël word, indien moontlik.
Die verblyf is troeteldiervriendelik volgens reëling. Huidige inentingsertifikate vir hondsdolheid word benodig. Daar is 'n ekstra fooi van R50 per nag per troeteldier en 'n skoonmaakdeposito van R250 per troeteldier. Die troeteldierbeleid moet met aankoms geteken word.
Gaste moet asseblief hul eie DStv-kaart saam met 'n dekodeerder en kabels bring as hulle TV wil kyk. Geen ander kanale is beskikbaar nie.
Dagbesoekers kan vooraf gereël word teen 'n addisionele fooi van R100.00 per motor en R50.00 per persoon en sal teen 17:00 moet ontruim.
Geen vuurwerke word te enige tyd toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diamond Cove 1, Vaaloewerlaan, Vaaloewer, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang