Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heavenly BlueStar Villa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jaco V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Bitter lekker blyplek met alles wat mens nodig sou kry. Ongelooflike lekker blyplek. Sal weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Het baie lekker gebly. Uitsig is stunning en kamer was great. Het baie lekker gebly. Uitsig is stunning en kamer was great. Eienaar was baie gasvry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Baie lekker. Netjies en bekostigbaar. Dankie Eskom vir load shedding. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicola H
Kort verblyf
4.4
Mrt 2023

Pieter, the owner, is very friendly. Pieter, the owner, is very friendly and very helpful. The room was clean and large. The bed was very big. Only thing was they only had a microwave for heating up items, thus you could not spend more than a few days. View fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Frankwin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Luuks, en baie gemaklik. Pieter is vriendelik en 'n topklas-gasheer, dankie vir so 'n lieflike huis. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Heavenly BlueStar Villa
Baie dankie, Frankwin. Julle enige tyd weer welkom en baie dankie vir jou hulp ook. Seen groete, Pieter.

JC J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Wonderlik, rustig. Pragtige geriewe met baie vriendelike en behulpsame eienaar. Kan beslis hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Heavenly BlueStar Villa
Hi Johan, baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom. Seen groete, Pieter.

Tanya O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Very convenient, pleasantly surprised. Modern and well equipped, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Huguette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Puik! Ons het heerlik oornag by Heavenly BlueStar Villa. Goed toegerus, netjies, veilig, puik diens en pragtige uitsig oor see. Sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2022

Baie lekker gebly. Dankie. Lekker gebly. Geen ontbyt. M aar verder baie goeie oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hugo V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Dit was net 'n algehele plesier om hier to kon oorbly. Die gasheer en verblyf het ons verwagtinge oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekat-straat 45, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5c272ef2316894468e50a96676fd68c7ec236e57a5dcc5d951ecd7bef77a0f1978a235df58b5bce17df29c7dc03952a0977?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 45 Seekat Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.064746453539 22.19439135582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang