Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven's Door

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Ashleigh C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Unforgettable! Peaceful! Tranquil! What an amazing accommodation! And the views are amazing! True tranquility at its best!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Mooi plek! Ons het baie lekker gebly, die huis het alles wat mens nodig het, is skoon en netjies. Pragtige uitsig terwyl mens op die stoep sit en braai. Mooi plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carsten L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Beautiful. Clean, friendly, fantastic view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon D
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Mooiste uitsig en ligging. Dit was ons eerste keer in Betty's Baai en ons was aangenaam verras! Dis wild en asemrowend mooi! Heaven's Door is in die voorste ry en mens is onbewus van enige bure. Mens word soggens wakker en gaan slaap saans met die kalmerende terapie wat net die see kan bied. Die huis is silwerskoon, goed toegerus en die beddens gemaklik. Dit word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld en perfekte ligging! Lieflike kuierhuis op die rotse. Ons het die hele dag op die stoep gesit en gekyk hoe die branders breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Goed-toegeruste familievakansiehuis met 'n lieflike uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allison L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Very nice. Had a great time. Felt very safe, location is amazing, house well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Heerlike rustige verblyf met 'n uitsig wat jou asem wegslaan. Die ligging van Heaven's Door is perfek. Die golwe breek reg voor die huis en mens raak aan die slaap met die geluid van die branders. Die uitsig is pragtig. Die huis is oud maar skoon en gerieflik. Meer as genoeg spasie vir 'n groot gesin. Ons het die vakansie baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Rustige verblyf in pragtig geleë huis, met 'n bietjie ruimte vir verbetering. Die huis is pragtig geleë, direk langs die see, waar die golwe voortdurend oor die rotse breek. Die huis is ruim en met alles toegerus wat vir selfsorg nodig is. Dit kom effens afgeleef voor en dis net jammer dat die vensters blykbaar lanklaas gewas is. 'n Mens kan die mooi see maar sleg sien. Ons verstaan dat die klam seelug steeds op die vensters sal aanpak, maar voor elke nuwe besoeker kom, behoort die verhuurder 'n slag die vensters skoon te maak, soos ook by ander plekke langs die see wat ons al gehuur het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Miriam S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Small taste of heaven. We absolutely love staying at Heaven's Door. This was our third visit this year, and we have also had friends who booked in this year. Breathtaking views, tranquil and the best place for peace and quiet. The best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Talitha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-rylaan 3250, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0ZmUxZmFkLTFkMWEtNDhhMC1iZTk5LTc2Njk3ODZiYzA1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 77 5 1 5 3250 Dolphin Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.357733416504 18.961855346588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang