Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven's View Luxury Villa

Selfsorg
Spesiale Aanbod 45% af

Kry 45% af. Geldig vir verblyf vanaf 30 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Louisvale Wynlandgoed, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 970 R4 934 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Heaven's View Luxury Villa is 'n pragtige losstaande chalet geleë op 'n heuweltop wat uitkyk oor die Stellenbosch Wynlande en berge waar jy wonderlike sonsopkomste, sonsondergange en uitsigte rondom kan verwag, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n rustige wegbreek van die werklikheid.

Dié villa bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, dubbelwasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is daar 'n lieflike houtdek met 'n buite-eettafel, braaigeriewe asook 'n houtbrandbad wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Devon Valley-weg, Louisvale Wynlandgoed, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heaven's View Luxury Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 970
R8 970 R4 934
per nag, vir 4 mense
Vanaf R8 970
R8 970 R4 934
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Louisvale Wynlandgoed, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcce330b50449d8859f6245da5cb78ed02fdea69dea38e249a9793648f410e9ff7e6503f13de830369bc01dee5ff66e3aa716?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 970 nouVanaf R4 934 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Devon Valley Road Louisvale Wine Estate 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.908192540957 18.805300590223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang