Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hector's Bay Main House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Noleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Hector's Bay Main House
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Juan O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan O

Relaxing, peaceful, exciting.

Lovely place for a big family. We spent all day and night on the water. There was enough space for all of us. It was easy to find and the environment was lovely and peaceful, allowing us to forget our worries. We loved it so much in April that we had to book again this November. I definitely recommend it.

Hector's Bay Main House se terugvoer

Thank you Juan for your kind review. Glad you enjoyed yourselves. Hope to see you again soon.

Hector's Bay Main House
Charles S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Netjies, rustig en veilig.

Baie netjiese akkommodasie en vriendelike omgewing.

Cindy M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Heerlike naweek by die dam.

Die plek is perfek. Ons het lekker gebly by die main huis. Die huis is groot en het alles wat mens nodig het. Linnen is skoon en als net netjies. Pragtige uitsig oor die dam. Ons het baie visgevang en lekker boot gery. Sal definitief die plek aanbeveel. Die cottage is net so mooi en netjies. Sien julle binnekort weer.

Hector's Bay Main House se terugvoer

Dankie Cindy, ek is bly julle het dit geniet. Julle is welkom enige tyd.

Hector's Bay Main House
Louise R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Lovely place.

Lovely place for a family with teenagers.

Ilze K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Lekker gerus.

Pragtige akkommodasie. Gemaklike verblyf vir ouer mense. Ek kan net aanbeveel dat julle dalk 'n nuwe bed in die hoofslaapkamer kry. Ek sal beslis weer gaan.

Hector's Bay Main House se terugvoer

Dankie Ilze vir die terugvoering. Daar is al klaar 'n nuwe bed in die hoof slaapkamer. Ek was net na julle vir 2 weke daar en het op die ou bed geslaap en net daarna besluit dit is tyd vir 'n nuwe bed. Bly julle het julle tydjie daar geniet. Julle is welkom om weer te kom kuier

Hector's Bay Main House
Rika L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rika L

Was 'n heerlike naweek!

Rustigheid, ligging vir bootry perfek.

Robert B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B

Fantasties.

Lekker gebly en baie vis gevang.

Hector's Bay Main House se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Hoop julle kom weer.

Hector's Bay Main House
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Chantelle D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Beautiful house, great view and private.

We were surprised by how lovely and big the home was. We couldn't have wished for more. Lots of open space and private. Will definitely book Hector's Bay Accommodation again.

Hector's Bay Main House se terugvoer

Thanks Chantelle - glad you enjoyed your stay. See you again

Hector's Bay Main House
Leonita J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonita J

Great location.

We loved our stay. House and cottage had all you need and more. Will definitely visit again. Thank you Noleen.

Hector's Bay Main House se terugvoer

Dankie Leonita. Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop julle kuier weer.

Hector's Bay Main House
Jackie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L

Pragtige plek vir 'n wegbreek.

Wat 'n pragtige plek. was omtrent home away from home. Noleen het baie goed gekommunikeer en ons van al die inligting rakende Hector's Bay voorsien, asook attraksies naby soos De Vry Distillers se gin tasting. Dit was uitstekend aangebied en baie leersaam. Die huis is baie netjies en ruim en beskik oor alles wat jy nodig het vir 'n naweek. Die uitsig oor die tuin en dam is baie mooi en skep 'n rustige atmosfeer. Die omgewing is ook baie stil. Die pad soontoe vanaf Bloemfontein via Koppies is baie sleg, sal dit nie aanbeveel nie, ry eerder via Sasolburg. Ek kan regtig Hector's Bay met groot vrymoedigheid aanbeveel. Dankie Noleen ons het beslis "Sweet Memories" vir 2022.

Hector's Bay Main House se terugvoer

Dankie Jackie - ek is so bly julle het dit geniet. Hoop julle kom weer.

Hector's Bay Main House
Suhail B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suhail B

Had an amazing time at Hector's place. Perfect getaway with friends and fantastic communication and hospitality from host.

Lots of space on the dam to fish and enjoy any water activities.

Arriena C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arriena C

Was fantasties.

Heerlike plek gewees.

Hector's Bay Main House se terugvoer

Arriena - bly julle het dit geniet - hoop julle kom weer. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste was.

Hector's Bay Main House
Annelise H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelise H

Rustige plek, benodig aandag.

Alhoewel jy 'n rustige 'view' het, is dit 'n storie om by die plek te kom. Minimaal borde langs die pad, moes mense vra, die pad is vol gate. Die eenheid was skoon, maar die stoof werk nie, bedliggies is geblaas, skuifdeur is van spoor af, wasbakkraan het afgekom met waterdruk, bedkassie se glas gebreek en TV se beeldmateriaal is swak, net groen en geel. Gasvrou was behulpsaam met e-posse, sleutels ens. maar eenheid kort aandag.

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Langs die R716, Erfdeel 128 van 1777 Vaaldam-nedersetting, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29b2a192d691d7d1bcd737f5765f819ab6bcb4a01edbbd976b50257f4fb5f857881371269b7d908ef9fff439715e1c71d075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 Off the R716 Portion 128 of 1777 Vaal Dam Settlement 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.92927 28.16803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang