Hector's Bay Main House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Langs die R716, Erfdeel 128 van 1777 Vaaldam-nedersetting, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hector's Bay Main House is op 'n veilige landgoed op die Vaaldam se oewer, net 12 km vanaf Oranjeville, geleë en bied gerieflik selfsorgverblyf in 'n hoofhuis met slaapplek vir 8 gaste. Vir groter groepe kan die kothuis op die perseel vir 6 addisionele gaste bespreek word.
Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en spog met lieflike uitsigte oor die dam. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n aparte badkamer.
Die huis spog ook met 'n volledig toegeruste kombuis en 'n groot kuierarea met 'n stoep en braaigeriewe.
Gaste kan die privaat waterfront van 200 m gebruik vir visvang en daar is genoeg spasie om fiets te ry, te stap en te draf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Enkelslaapbank
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Noleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die R716, Erfdeel 128 van 1777 Vaaldam-nedersetting, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Gaste dink Hector's Bay Main House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Langs die R716, Erfdeel 128 van 1777 Vaaldam-nedersetting, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang