Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hector's Bay Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Langs die R716, Erfdeel 128 van 1777 Vaal Dam Settlement, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hector's Bay Cottage is op 'n veilige landgoed op die oewer van die Vaaldam, net 12 km vanaf Oranjeville, geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis met slaapplek vir 6 wat op dieselfde perseel as Hector's Bay Hoofhuis met slaapplek vir 8 gaste geleë is. Vir groter groepe van 14 gaste kan beide hierdie verblyfopsies bespreek word.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank genuttig word. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na die onderdakstoep met buitebraaigeriewe en 'n uitsig oor die dam.

Gaste kan die privaat waterfront van 200 m vir visvang gebruik, en daar is genoeg spasie om fiets te ry, te stap of te draf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 1 resensie vir Hector's Bay Cottage
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Noleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die R716, Erfdeel 128 van 1777 Vaal Dam Settlement, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Hector's Bay Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Langs die R716, Erfdeel 128 van 1777 Vaal Dam Settlement, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA099859147c7bb1613deead1a1a95567c310837aa59a5a931a5a0237befcfc9f7e18500646e8f1543fafc711920d0e2f561cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 Off the R716 Portion 128 of 1777 Vaal Dam Settlement 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.929231 28.167992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang