Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hedge House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rob M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

We had a great stay over and Judie was an absolute delight! We had a great stay over and Judie was an absolute delight. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik A
1 nag
5.0
Mrt 2023

Baie lekker en gerieflik. Dit was goed geleë vir die doel waarvoor ek slaapplek gesoek het. Vriendelike mense. Sal enige tyd weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reg R
Lang verblyf
5.0
Feb 2022

Beautiful, best place I have ever stayed in. Good location, great service and hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Hedge House
Thank you Reg, for this positive feedback. We are pleased you enjoyed your time in Cape Town and hope to see you back again soon. Regards, from all at Hedge House.

Charlotte C
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

Die beste en lekkerste gastehuis waar ek nog ooit gebly het! Hedge House is die wonderlikste gastehuis waar ek nog ooit tuisgegaan het, en daar was meer as 100 in die afgelope dekade! Die opregte gasvryheid van jong gasheer Simon Goble het my onmiddellik laat tuis voel. Die ligging in Kaapstad met die groot ou akker en ander bome en huislikheid van die woning en kamers is so reg na my smaak. Die ontbyt was uitstekend, veral met die gesonde keuses beskikbaar soos vars vrugteslaai gemaak met duurder vrugte soos mango, perskes, pynappel, bloubessies, aarbeie ens en jogurt was spesiaal. Die vol warm ontbyt van eiers, spek, sampioene, gebakte tamaties, ens. het altyd iets besonders by gehad soos crumpets, mielie, peppers en groen ui koekies, vars warm croissants, ens. Die gasheer Simon het ons ook genooi vir ‘n lekker braai die Saterdagaand met tjoppies, steak, wors en twee buitengewone slaaie wat ek saam met die ander gaste van Swede en Engeland geniet het. Hierdie naweek was my mees spesiale in ‘n lang tyd, en ek dink die verskil le^ in die opregte belangstelling van Simon wat seker maak jy is tevrede. Dankie Simon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wallace B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2020

Rustig en privaat + gasvryheid + goeie ligging + uitstekende ontbyt = perfek! Judy en haar span het ons baie welkom laat voel, die kamer was netjies en goed toegerus. Die ontbyte was heerlik vars. Die erf en woonbuurt is 'n rustige oase, tog naby aan besiger deurpaaie. Ons was 100% gelukkig en tevrede, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariëtte D
1 nag
5.0
Okt 2019

Van die oomblik wat ek gestop het is daar na al my behoeftes omgesien. Rustige en veilige omgewing. The Hedge House het rerig gevoel soos huis weg van die huis af. Netjies, luuks, veilig en gasvrye gasvrou. Ek het aandete versoek uit Betty's Kitchen en dit was voorwaar 'n verrassing - goeie waarde vir geld en heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julindi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Heerlik gebly. Ek gaan die ontbyt verskriklik baie mis! Ek het elke oggend baie uitgesien na die vars gesnyde vrugte en die vars gebakte brood.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Rustige omgewing en presies voldoen aan ons behoeftes vir dié besoek. Baie vriendelike eienaars, heerlike koninggrootte-bed, alles in die kamer wat jy sou nodig kry. Baie gerieflik naby Nuweland se krieket en rugbyvelde asook Kelvin Grove Klub.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2017

Lieflike gastehuise met baie vriendelike mense (Judy en Shirley). Goeie plek, baie netjies, sal volgende keer definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna L
Kort verblyf
5.0
Mei 2016

Flawless! A stylish, super comfortable place to stay. A real haven with gorgeous rooms, outstanding food and really friendly, helpful service. Feels like a home from home. Quiet area, quick to drive into the city, very safe. We'll be back and I'd recommend this without hesitation to others!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Argyle-weg 12, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuALvBlpsONfaRbtdixZOW7wSloiB7zsJx6wjncdER4FdHSUJrt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 12 Argyle Road Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.972476401611 18.474815636873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang