Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heidel-herberg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Marlin W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie stil en rustig. Vriendelike diens ontvang. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen E
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Verblyf. Dit is 'n moderne ingerigte kamer, baie netjies en skoon met 'n lekker atmosfeer om in te bly. Die akkommodasie is loopafstand geleë vanaf die winkelsentrum en die hoofpaaie waar jy openbare vervoer kan bekom as jy nie oor eie vervoer beskik nie. Ek sal die akkommodasie hoog aanbeveel vir akkommodasie. Johan is gewillig om mens tot hulp of diens te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Only good things to say. Fabulous host. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arumugam P
Lang verblyf
4.8
Aug 2024

Really enjoyed my vacation. Very pleasant and helpful. Beautiful park around the accommodation. Absolutely peaceful during the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica S
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Heerlik gerus. Ons het die "stilte" in die stad geniet, daar was nie baie verkeer nie. Dit was loopafstand van waar ons moes wees, en dit was veilig om te stap. Ons het selfs 'n entjie in een van die parke gestap. Die stortdeur maak net nie wyd genoeg oop nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mapule M
Lang verblyf
4.2
Feb 2024

I had a peaceful stay. My stay was in a lovely area, with an even lovelier host who was always available to help. The host even personally drove me around to acclimate me with the area and local spots I'd need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annelise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Ons het lekker gekuier, al was daar 'n paar goed waaroor ons nie tevrede was nie. Die stortvloer kort aandag. Die vloer is gevlek (dit lyk nie skoon nie) en mens staan in water. Die TV het net SABC en nie Netflix of DSTV soos in die advertensie geadverteer nie. Ons kon inteken op ons eie Amazon-rekening, maar die WiFi is te swak om enigiets te speel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Eugenie
Heidel-herberg
Dankie vir die terugvoer. Intussen is die stort oorgedoen en die WiFi opgradeer sodat dit nie meer probleme ervaar nie. DStv werk dus nou.

Cornelle C
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Wonderlike, rustig. Was baie stil en rustig. Vriendlike kliëntediens. Sal weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siviwe N
Lang verblyf
5.0
Okt 2023

Pleasant stay. The apartment is private and has all the essentials one might need. Johan is a great host and always willing to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique L
Lang verblyf
5.0
Jun 2023

Safe, peaceful and comfortable. I had a wonderful stay. I felt at home immediately and was happy, safe and comfortable for the month that I was there. The hosts are very helpful, but you also get privacy. There is a light and gas stove for load shedding. Safe area and secure parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Eugenie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R420
R420 R315
per nag (plek vir 1)
Vanaf R420
R420 R315
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Heidelbergstraat 10, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63509e9b7980da27f3d9f1e05c718f205eec5ca24f0ee1235efab86519d5b2e20baf047162384300a1a26a1f92b455e3c667?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R420 nouVanaf R315 per nag (plek vir 1) 39 5 1 5 10 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.87806 18.57387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang