Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heidel-herberg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Eugenie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Heidel-herberg
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marlin W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlin W

Baie stil en rustig. Vriendelike diens ontvang.

Sien sterre.

Stephen E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen E

Verblyf.

Dit is 'n moderne ingerigte kamer, baie netjies en skoon met 'n lekker atmosfeer om in te bly. Die akkommodasie is loopafstand geleë vanaf die winkelsentrum en die hoofpaaie waar jy openbare vervoer kan bekom as jy nie oor eie vervoer beskik nie. Ek sal die akkommodasie hoog aanbeveel vir akkommodasie. Johan is gewillig om mens tot hulp of diens te wees.

Wanda M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda M

Only good things to say.

Fabulous host. Thank you very much.

Arumugam P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arumugam P

Really enjoyed my vacation.

Very pleasant and helpful. Beautiful park around the accommodation. Absolutely peaceful during the night.

Erica S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica S

Heerlik gerus.

Ons het die "stilte" in die stad geniet, daar was nie baie verkeer nie. Dit was loopafstand van waar ons moes wees, en dit was veilig om te stap. Ons het selfs 'n entjie in een van die parke gestap. Die stortdeur maak net nie wyd genoeg oop nie. Baie dankie.

Mapule M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mapule M

I had a peaceful stay.

My stay was in a lovely area, with an even lovelier host who was always available to help. The host even personally drove me around to acclimate me with the area and local spots I'd need.

Annelise S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise S

Ons het lekker gekuier, al was daar 'n paar goed waaroor ons nie tevrede was nie.

Die stortvloer kort aandag. Die vloer is gevlek (dit lyk nie skoon nie) en mens staan in water. Die TV het net SABC en nie Netflix of DSTV soos in die advertensie geadverteer nie. Ons kon inteken op ons eie Amazon-rekening, maar die WiFi is te swak om enigiets te speel.

Heidel-herberg se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Intussen is die stort oorgedoen en die WiFi opgradeer sodat dit nie meer probleme ervaar nie. DStv werk dus nou.

Heidel-herberg
Cornelle C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle C

Wonderlike, rustig.

Was baie stil en rustig. Vriendlike kliëntediens. Sal weer gebruik maak van hulle.

Siviwe N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siviwe N

Pleasant stay.

The apartment is private and has all the essentials one might need. Johan is a great host and always willing to assist.

Dominique L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique L

Safe, peaceful and comfortable.

I had a wonderful stay. I felt at home immediately and was happy, safe and comfortable for the month that I was there. The hosts are very helpful, but you also get privacy. There is a light and gas stove for load shedding. Safe area and secure parking.

Beatrice V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice V

Het dit baie geniet.

Dankie. Sal weer kom kuier.

Rene N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N

Host very lovely.

Only recommendation will be to look at the fan or aircon as it gets very hot in room. Over all pleasant experience.

Busisiwe B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe B

Home away from home.

I enjoyed my stay, I would recommend anyone to stay there.

Eugene V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V

Skoon en veilige verblyf.

Nie melk in die yskas soos ons gewoond is by gastehuise nie.

Reka N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reka N

Everything was fine.

I had a good time there. The landlords are very kind, the area is very safe. All in all a good experience.

Deon S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon S

3-ster.

Stortarm moet verleng word. Handdoeke moet na wit verander.

Riaan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Vriendelike en behulpsame ontvangs.

Perfekte verblyf teen billike tarief tydens ons kinders se intrek in die Kaap.

Jenna E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna E

Perfect.

LekkeSlaap assisted us with the perfect accommodation within minutes and their service has been outstanding.

Selvin V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selvin V

Vriendelik, privaathied en behulpsaam.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Michael S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

Home from Home.

Thank you Johan and Eugenie.

Busisiwe B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe B

I enjoyed my stay very much.

The owner was very welcoming and friendly.

Barney B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney B

Dit was stil en rustig. Ek het basies laat saans ingekom en geslaap.

Baie bekostigbare akkommodasie, baie naby die Panoramakliniek en hospitaal. Selfs met "loadshedding" het jy 'n lig om by te lees. Dit was alles wat ek nodig gehad het!

Marisa L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa L

Most pleasant.

Lovely place, and a very quiet setting.

Frederik D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik D

Baie aangename verblyf en goeie kliëntediens.

Was baie vriendelik verwelkom. Plekkie was lekker stil. Baie muskiete gewees en die bed is al "uitgeslaap". Andersins baie nice.

Lourens M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens M

Stil, veilig en rustige omgewing met vriendelike eienaars.

Stil, veilige en rustige omgewing baie sentraal geleë. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Vir 'n enkel reisiger is alles beskikbaar wat nodig is. Ek sou 'n lugversorger waardeer het, want die middagson bak die kamer besonder warm. Verder geen klagtes nie.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mignon B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon B

Sal weer daar gaan bly.

Hulle plek is netjies en lekker groot. Die beddens slaap baie lekker en ons sal definitief weer gaan. Daar is net nie 'n strykyster nie. Maar verder sal ek enige iemand aanraak daarna toe.

Glynnis W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnis W

Beautiful.

Very nice and relaxing.

Danita F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita F

Het baie lekker en gerieflik gekuier.

Lekker gebly by vriendelike mense.

Marietjie G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie G

Rustig, ongekompliseerd en doeltreffend.

Omgewing is stil en rustig. Sentraal geleë. Ideaal vir enkelreisigers.

Johan J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan J

Lekker.

Rustig en lekker met goeie parkering.

Michael F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

Dit was heerlik om daar tuis te gaan en die eienaar baie gaaf en behulpsaam.

Sal Heidel-herberg aanbeveel vir iemand wat wil rus, die stad verken en veiligheid vir sy motor soek.

Hazel G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel G

Felt at home, warm welcoming and friendly.

Eugenie and Johan are the most wonderful owners. Very friendly. I immediately felt at home. I would recommend this place to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het tuis gevoel, was warm verwelkoming en vriendelik.

Eugenie en Johan is die wonderlikste eienaars. Baie vriendelik. Ek het dadelik tuis gevoel. Ek sal hierdie plek aan almal aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Danie J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Uitstekende waarde vir geld!

Vredemaker is klein, maar gerieflik. Die vol DStv en yskassie het baie gehelp. Parkering in straat was nie aanvaarbaar nie, maar Johan het onmiddellik vir my parkering binne in erf gegee. Ek reis baie, min plekke wen Heidel-herberg vir waarde vir geld.

Carien H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H

Waarde vir geld.

Baie dankie dit was so lekker om na 'n ver pad in so 'n mooi skoon en ruim woonstel in te stap. Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Sal beslis weer daar gaan bly.

Anneke F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F

Dit het soos my huis gevoel. Fantasiese diens.

Was baie welkom en warm atmosfeer. Ek het van die begin some tuis gevoel. Beste diens.

Hennelie H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennelie H

Rustige sentraal geleë verblyf met 'n heerlike bed, warm stort en gerieflike kombuisgeriewe wat afgerond word met veilige parkering.

Ek wil waarlik net weer dankie se dat ons julle plekkie kon geniet het. Dit was mooi netjies en gerieflik en dit is regtig so sentraal dat mens enige plek kan gaan vir die dag en weer binne 'n japtrap terug is vir 'n lekker stort en 'n koppie koffie. Ek kan dit regtig aanbeveel en ons sal definitief weer daar gaan oorbly.

Susanne S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne S

Prima locatie; vriendelijk en prettig.

Deze accommodatie is handig gelegen als uitvalsbasis voor bezienswaardigheden in en rondom Kaapstad. De manager is echt aardig. Hij vroeg ons steeds weer of het ons aan iets ontbrak en of hij de accommodatie nog kon verbeteren. De accommodatie is erg rustig gelegen en er is een park vlakbij, vanwaar een prachtig gezicht op de Tafelberg. Er zijn goede bedden. Alles is te vinden in de kitchenette. Als we weer in Kaapstad moeten zijn, dan weten we waar we gaan overnachten.

Leonie P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie P

Goed gebly. Klein dingetjies nie in plek nie.

Hierdie is vir aanbeveling vir Heidel-herberg: Skottelgoedwaslap kort, mop om vloer te droog as water gemors is, vullisdrom vir kombuis, houer teen muur in stort om seep en shampoo te hou, gee aandag aan water se uitloop in die stort.

Heidel-herberg se terugvoer

Dankie vir die aanbeveling. Ons het alles nou in plek.

Heidel-herberg
Vanaf R380
R380 R285
per nag (plek vir 1)
Vanaf R380
R380 R285
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Heidelbergstraat 10, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63509e9b7980da27f3d9f1e05c718f205eec5ca24f0ee1235efab86519d5b2e20baf047162384300a1a26a1f92b455e3c667?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R380 nouVanaf R285 per nag (plek vir 1) 39 5 1 5 10 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.87806 18.57387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang