Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heidel-herberg

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Heidelbergstraat 10, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R563 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Heidel-herberg in Parow bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir korttermynverhuring. Die woonstel is stapafstand vanaf Panorama Mediclinic en Panorama GVI Onkologiesentrum geleë. Verskeie winkels en restaurante is naby vir jou gerief.

Die verblyf bestaan uit 4 aparte eenhede. Almal het veilige parkeerplek beskikbaar.

Heidel-herberg het slaapplek vir 3 gaste. Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met Netflix en WiFi.

Vredemaker het slaapplek vir 1 gas en is ingerig met 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met Netflix en WiFi.

Die Roodeberg-herberg het slaapplek vir 3 gaste. Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met Netflix en WiFi.

Towerkop het slaapplek vir 1 gas en is ingerig met 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met Netflix en WiFi.

Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die vensters en deure is toegerus met diefwering en veiligheidshekke vir ekstra sekuriteit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andries A
5.0
Fantasties! Ek het baie lekker gebly. Stil area.
Des 2024
Arumugam P
5.0
Very satisfied and I will recommend it to my family and friends. Very friendly and helpful. I will definitely use this venue on my next...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Marlin W
Besigheidsreis
5.0
Baie stil en rustig. Vriendelike diens ontvang. Sien sterre.
Apr 2024
Arumugam P
4.8
Really enjoyed my vacation. Very pleasant and helpful. Beautiful park around the accommodation. Absolutely peaceful during the night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Erica S
4.8
Heerlik gerus. Ons het die "stilte" in die stad geniet, daar was nie baie verkeer nie. Dit was loopafstand van waar ons moes wees, en dit was veilig o...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Eugenie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Heidelbergstraat 10, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heidel-herberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Heidelbergstraat 10, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c3a87bd7f962d1ac3c3ec3bcaa9d1cf2bfe6a8f6ce28d43bd2771e61def26398f4986f9cb2035219a36219a6ba5101ce6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 10 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.87806 18.57387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang