Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heidel-herberg

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Heidelbergstraat 10, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R380 R285 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Heidel-herberg bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir kort periodes. Dit is stapafstand vanaf Panorama Mediclinic en die Panorama GVI Oncology Centre. Daar is ook verskeie winkels en restaurante naby.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat geskik is vir 7 gaste.

Heidel-herberg het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met Netflix en WiFi.

Vredemaker het slaapplek vir 1 gas en het 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met Netflix en WiFi.

Die Roodeberg herberg het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid beskik ook oor 'n TV met Netflix en WiFi.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die vensters en deure het diefwering en veiligheidshekke vir sekuriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Arumugam P
5.0
Very satisfied and I will recommend it to my family and friends. Very friendly and helpful. I will definitely use this venue on my next...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Marlin W
Besigheidsreis
5.0
Baie stil en rustig. Vriendelike diens ontvang. Sien sterre.
Apr 2024
Stephen E
5.0
Verblyf. Dit is 'n moderne ingerigte kamer, baie netjies en skoon met 'n lekker atmosfeer om in te bly. Die akkommodasie is loopafstand geleë vanaf di...
Sien meer
Des 2023
Wanda M
Gesin met klein kinders
5.0
Only good things to say. Fabulous host. Thank you very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Cornelle C
5.0
Wonderlike, rustig. Was baie stil en rustig. Vriendlike kliëntediens. Sal weer gebruik maak van hulle.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Eugenie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Heidelbergstraat 10, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heidel-herberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R380
R 380 R 285
per nag, vir 1 mens
Vanaf R380
R 380 R 285
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Heidelbergstraat 10, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63509e9b7980da27f3d9f1e05c718f205eec5ca24f0ee1235efab86519d5b2e20baf047162384300a1a26a1f92b455e3c667?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R380 nouVanaf R285 per nag, vir 1 mens 41 5 1 5 10 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.87806 18.57387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang