Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heideland 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 7, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Heideland 7 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 6 mense in 'n doodloopstraat in Riversdal.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en eetarea en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die derde is ingerig met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-stort, terwyl die tweede badkamer met 'n bad toegerus is. Gerieflikheidshalwe word alle linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitkamer ontspan.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area en kyk uit oor die tuin.

Heideland 7 is 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante geleë, en die area bied 'n verskeidenheid doendinge soos gholfspeel, 4x4-roetes, bergfietsry, hangsweef, abseil, en verskeie watersporte soos kanovaart, visvang en seilplankry kan by Korentepoort geniet word. Dam wat 15 km ver is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Formosastraat 7, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 7, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cf79fddb5f16c2514e35aa33432861312ed5ecc845281229739f8132f7d0e4ee10f603a7cdaf64db873ddaaf663d1dd4261?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 7 Formosa Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.082759693412 21.24751510405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang