Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heidelberg Central B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Aneske V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die kamers is knus en goed ingerig, met gemaklike beddens en deurdagte geriewe. Ek beveel hierdie bekoorlike gastehuis sterk aan vir enige iemand wat op soek is na 'n rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Heidelberg Central B&B
Baie dankie Aneske. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Hoop ons paaie kruis weer gou. Julle maak dit vir ons die moeite werd!

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Enjoyable without any problems. Our need was to sleep only one night and it was fully met. They also went out of their way to provide for our breakfast the next morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Heidelberg Central B&B
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.

Dawid S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dankie vir jul gasvryheid, Mari. Ons het lekker gebly, geslaap en. Vriendelike ontvangs; netjiese ruim kamer met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Heidelberg Central B&B
Baie dankie Dawid. Ek sê baie dankie dat julle by ons geboek het. Ek hoop as julle weer hier moet oorbly, sal dit weer by ons wees. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Groete, Mari en Oom Peet.

Hermann R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Like visiting Ouma's house. If you're looking for a cozy and homey stay, this bed and breakfast is the place to be! The owners go above and beyond to make sure you feel like family, from the warm welcome to the delicious optional breakfast. The room was clean and comfortable, and the overall atmosphere was just like spending time at Grandma's house. If you're lucky enough to stay, be sure to try the breakfast - it’s definitely worth it! Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mari
Heidelberg Central B&B
Dankie! Ek sien jou so voor my toe ek die resensie lees vir jou en jou vriendin. Ek hoop hier is gou weer 'n troue dan kan ek julle eers bederf met ontbyt. Goed gaan, julle is mense wat ons nie kan vergeet nie.

Colleen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

'n Stap terug in tyd ervaring. Staff baie vriendelik. Fantastiese borrelbad!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Heidelberg Central B&B
Baie dankie, ek is bly oor die borrelbad! Kom gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mari Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Westhuizen-straat 29, Heidelberg, Gauteng, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c775dc5bf0202de54f1bcbb3d858cfe79b1772abe06da13a9a4e1e16ac78a429c36849ebe3e67b607c4fb9c6e082790903?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R360 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 29 van der Westhuizen Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.4974052 28.3582647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang