Heidelberg Central B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mari Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 maande
Opsomming van Resensie
Louise S - Sep 2024
Algehele gradering
Awesome.
John A - Sep 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees. Goed geleë en mooi geskiedkundige gebou.
Sasha P - Sep 2024
Algehele gradering
10 uit 10!
Aneske V - Aug 2024
Algehele gradering
Die kamers is knus en goed ingerig, met gemaklike beddens en deurdagte geriewe.
Heidelberg Central B&B se terugvoer
Baie dankie Aneske.
Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Hoop ons paaie kruis weer gou. Julle maak dit vir ons die moeite werd!
Pieter D - Aug 2024
Algehele gradering
Enjoyable without any problems.
Heidelberg Central B&B se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.
Dawid S - Jul 2024
Algehele gradering
Dankie vir jul gasvryheid, Mari. Ons het lekker gebly, geslaap en.
Heidelberg Central B&B se terugvoer
Baie dankie Dawid. Ek sê baie dankie dat julle by ons geboek het. Ek hoop as julle weer hier moet oorbly, sal dit weer by ons wees. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Groete, Mari en Oom Peet.
Hermann R - Sep 2024
Algehele gradering
Like visiting Ouma's house.
Lees meerHeidelberg Central B&B se terugvoer
Dankie! Ek sien jou so voor my toe ek die resensie lees vir jou en jou vriendin. Ek hoop hier is gou weer 'n troue
dan kan ek julle eers bederf met ontbyt. Goed gaan, julle is mense wat ons nie kan vergeet nie.
Colleen S - Aug 2024
Algehele gradering
'n Stap terug in tyd ervaring.
Heidelberg Central B&B se terugvoer
Baie dankie, ek is bly oor die borrelbad! Kom gou weer!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Westhuizen-straat 29, Heidelberg, Gauteng, 1441, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang