Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heidelberg Central B&B

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Westhuizen-straat 29, Heidelberg, Gauteng, 1441, Gauteng
  • Vanaf R450 R360 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heidelberg Central B&B bied B&B-verblyf in 'n erfenisgebou wat uit 1897 dateer. Die huis is in die hartjie van Heidelberg en bied 'n sentrale ligging vir gaste om die dorp te verken.

Verblyf word in gerieflike en unieke kamers gebied. Elke kamer het 'n privaat badkamer en linne en handdoeke word voorsien. Die kamers het oorgenoeg kasruimte en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het TV's en kaggels. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n groot stoep met buitesitplek en 'n goedversorgde tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Aneske V
Saam met lewensmaat
5.0
Die kamers is knus en goed ingerig, met gemaklike beddens en deurdagte geriewe. Ek beveel hierdie bekoorlike gastehuis sterk aan vir enige iemand wat ...
Sien meer
Aug 2024
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable without any problems. Our need was to sleep only one night and it was fully met. They also went out of their way to provide f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Dawid S
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie vir jul gasvryheid, Mari. Ons het lekker gebly, geslaap en. Vriendelike ontvangs; netjiese ruim kamer met alles wat nodig is.
Jul 2024
Hermann R
Saam met lewensmaat
4.6
Like visiting Ouma's house. If you're looking for a cozy and homey stay, this bed and breakfast is the place to be! The owners go above...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Colleen S
Saam met lewensmaat
4.6
'n Stap terug in tyd ervaring. Staff baie vriendelik. Fantastiese borrelbad!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mari Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Van der Westhuizen-straat 29, Heidelberg, Gauteng, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Heidelberg Central B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Westhuizen-straat 29, Heidelberg, Gauteng, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c775dc5bf0202de54f1bcbb3d858cfe79b1772abe06da13a9a4e1e16ac78a429c36849ebe3e67b607c4fb9c6e082790903?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R360 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 29 van der Westhuizen Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.4974052 28.3582647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang