Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anna S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Pragtig en netjies! Kamers was ruim en baie netjies met 'n moderne aanslag. Sag op die oog. Die kaggels in die kamers skep 'n romantiese en huislike gevoel. Sien uit om weer daar tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

5 ster kwaliteit. Puik diens, heerlik, kamers baie skoon en goed ingerig. Sal vir seker teruggaan en enige iemand aanbeveel vir 'n lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriel Francois D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wat ons bespreek het, het ons gekry. Net reg. Na knie heupvervanging is ek - Gabriel Francois - vir 'n rukkie aan 'n loopraam en rolstoel gebonde. Vir die bywoning van 'n troue het ons 'n rolstoel/loopraam-vriendelike kamer by Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre gekry. Dit is dadelik bespreek. Ek sal dit aanbeveel, alhoewel ons nie die stortfasiliteite gebruik het nie. (Vooraf sommer by ons huis.) Dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malose M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Excellent. Hospitality was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Skoon. Netjies. Goed toegerus. Vriendelike kantoordame. Ons besoek was uiters aangenaam. Die kantoordame is vreeslik vriendelik en beleefd en beslis 'n groot aanwins. Ons was gegroet met die sagste glimlag by aankoms en vertrek. Bitter netjiese kamers. Ook goed toegerus vir die koue wat ons beleef het. Waarde vir geld? Beslis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selenta D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie vriendelike, gasvrye en professionele personeel. Die kamers is baie goed toegerus met 'n kaggel (hout is voorsien en gepak), lugversorging en 'n elektriese kombers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shandre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantasties mooi en skoon. Baie aandag aan detail het ons honeymoon-aand daar spandeer. Awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Sien sterre. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Skoon en gerieflik. Kos is puik en met sorg gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danita J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ongelooflik. Die kamer was mooi skoon, die atmosfeer was amazing, alles was so mooi binne en buite. Vroutjie by reception is amazing! Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelberg Kloof Landgoed, Erf 31, R23, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA324ffda42109ff2d5d8719c8f23b069a286d376fad576d5aa41b7b998a2eba199af545657b180932240300d69d8f2ce62bad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Stand 31 Heidelberg Kloof Estate R23 1441 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.495879 28.350142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang