Heidelberg Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Marna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Shani V - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, mooi, lekker en vir seker waarde vir jou geld!
Spekkies S - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie diens.
George B - Jan 2024
Algehele gradering
Uiters aangenaam en rustig. Sal beslis my volgende bespreking daar doen.
Heinrich W - Sep 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, stilte.
Jacobus L - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Hentie S - Apr 2024
Algehele gradering
Goed toegeruste eenhede.
Jo-mari D - Jan 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daar inboek!
Mandla M - Mei 2024
Algehele gradering
Overall good.
Natasha H - Jan 2024
Algehele gradering
Het vir een aand daar gebly en dit was rustig. Sal weer daar gaan bly.
Michelle N - Mei 2024
Algehele gradering
Het baie daarvan gehou.
Jandrie R - Feb 2024
Algehele gradering
Was voldoende wat slaapplek aanbetref.
Sanet S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Melissa L - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Nadia H - Jun 2023
Algehele gradering
Vinnige oorslaap op pad Suidkus toe.
Lees meerEstelle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker oornag venue.
Regardt L - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvry meer as dit gaan jy nie kry.
Nerine S - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtig.
Alida M - Jan 2023
Algehele gradering
Mooi omgewing.
Thaphelo N - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent.
Adrian S - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Anette M - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Rina V - Jun 2023
Algehele gradering
Gemaklik, genoeg warm water, yskas en mikrogolfoond beskikbaar. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik.
Lees meerRolene L - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker een aand verblyf.
Markus N - Okt 2023
Algehele gradering
Nice for a stay.
Adrian W - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant for an overnight stay.
Wilmarie G - Nov 2023
Algehele gradering
Goed.
Lélani B - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met baie mooi en skoon kamers.
Lees meerJean M - Mrt 2023
Algehele gradering
Very central, if that is what you require. Helpful reception staff.
Christelle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang en na ons kamers gewys. Kamers was skoon en netjies met die aankoms en inboek. Ons het slegs oorgeslaap na 'n troue wat ons begewoon het.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Lizet N - Jun 2023
Algehele gradering
Die lodge self is onberispelik skoon, maar die area is regtig nie meer waar ek wil bly nie. Nie besef dit is so te sê in die middedorp nie.
Arthur E - Aug 2023
Algehele gradering
Bitter teleurgesteld.
Lees meerMauritz V - Feb 2023
Algehele gradering
Verskeie probleme
Estelle R - Mrt 2023
Algehele gradering
Sal nooit weer gaan nie. Hulle se ook hulle sal my geld refund ek wag nou nog.
Thaphelo N - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Johan H - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies en net wat ons nodig gehad het vir 'n oorslaap.
Deon V - Apr 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Antoinette G - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie oornagakkommodasie.
Lees meerDe Wet B - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Elounette H - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en netjie.
Marlize N - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Francois C - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige kamer en veilige parkeerplek.
Sylvia R - Jul 2022
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Madelein W - Nov 2022
Algehele gradering
Standaard.
Lees meerAliciya T - Nov 2022
Algehele gradering
Neutraal.
Alta V - Nov 2022
Algehele gradering
Swak, na 'n lang dag moes ek vir als vra en wag.
Delene M - Des 2022
Algehele gradering
Sal nie aanbeveel nie.
Larissa F - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het in kamer 12 gebly, deur en slot van die kamer was stukkend.
Tanya J - Okt 2021
Algehele gradering
Ons was 'n groepie van 4 mense, en het 'n heerlike verblyf geniet.
Willem N - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Mandisa M - Okt 2021
Algehele gradering
The staff is friendly and helpfull, was happy it was close to the Mall.
Bertus M - Apr 2021
Algehele gradering
Satisfactory.
Deven B - Sep 2021
Algehele gradering
It was a good stay. Clean and comfortable.
Marina P - Nov 2021
Algehele gradering
Kamer bespreek was nie beskikbaar nie.
Lees meerStephan S - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Adriaan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was okay.
Marele F - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese mense, baie skoon en gemaklik!
Karen V - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie diens. Kos was heerlik gewees en bekostigbaar.
Derek P - Mrt 2020
Algehele gradering
Excellent value for money.
Alison S - Feb 2020
Algehele gradering
Pleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam.
Presies wat ons nodig gehad het. Goeie waarde vir geld en ontbyt was 'n bonus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tarien R - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid.
Leonard O - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflik, skoon met ligte ontbyt wat betyds bedien is.
Willem V - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker, lekker.
Rubendren N - Okt 2020
Algehele gradering
Was a lovely experience
Jakomarie R - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap, lekker matras en goeie stort, mooi skoon en aangenaam.
Theo B - Feb 2020
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike verblyf sentraal geleë naby eetplekke.
Daleen E - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf.
Lees meerAndre B - Feb 2020
Algehele gradering
Very neat and clean, comfortable bed.
Anna V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige en uiters netjiese verblyf.
Rita B - Nov 2020
Algehele gradering
Die geriewe is baie netjies en gerieflik.
Annet V - Nov 2020
Algehele gradering
Okay.
Marlene L - Aug 2020
Algehele gradering
Besigheid.
Marinda L - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het net geslaap.
Hester M - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker huislike atmosfeer en personeel baie behulpsaam.
Charlene V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Paul K - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie verblyf en vir die prys is dit 'n winskopie.
Tinani V - Jan 2019
Algehele gradering
Alles reg!
Magriet V - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Carmen B - Jul 2019
Algehele gradering
Comfortable room, staff not well trained.
Eliza H - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, veilig en baie sentraal.
Magda V - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies.
Michelle D - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Vera W - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Erika S - Nov 2019
Algehele gradering
Tevrede.
Wium V - Okt 2019
Algehele gradering
Doeltreffend.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Lizette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike en warm diens.
Anneri C - Des 2019
Algehele gradering
Gemiddeld.
Mitzi K - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige huis, maar benodig bietjie aandag aan fyner detail.
Lees meerAlida P - Apr 2018
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref! Naby aan Hoërskool, kon nie vir beter verblyf gevra het nie!
Johan B - Des 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Lanel K - Okt 2018
Algehele gradering
Verblyf was heerlike en die geriewe was pragtig. Baie dankie.
Charmaine M - Apr 2018
Algehele gradering
Puik ontvangs en waarde vir geld.
Sonja S - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Cheryth T - Des 2018
Algehele gradering
The lodge is lovely.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die lodge is lieflik.
Die enigste kommentaar is dat die webtuiste gewys het daar word geen ontbyt op 'n Sondag bedien nie, maar toe ons uitgeklok het was daar mense wat ontbyt geëet het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Poena V - Feb 2018
Algehele gradering
Gemaklik, goed geleë en gerieflik.
Lees meer- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacobs-straat 29, Heidelberg, 1441, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang