Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heidelberg Lodge

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Shani V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies, mooi, lekker en vir seker waarde vir jou geld! Vreeslik lekker gebly, kamers was lekker warm en baie mooi skoon. Saterdag oggend het 'n vrou weer die kamer kom skoonmaak en nuwe handdoeke gebring. Dit was 'n vreeslike lekker naweek weg saam vriende met puik diens en lekker verblyf. Sal vir seker weer daar gaan bly as ek in die omgewing is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Spekkies S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie diens. Dankie, julle was baie lekker daar gewees. Bly so tops. Lekker dag vir julle daar en sterkte vir die jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uiters aangenaam en rustig. Sal beslis my volgende bespreking daar doen. Baie lekker rustige lodge. Personeel baie professioneel en vriendelik. Die akkommodasie gerieflik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lekker geslaap. Ons het heerlik oornag. Alles was skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n oornag stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hentie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Goed toegeruste eenhede. Dit was uitstekend. Die ontvangsdame is baie professioneel, behulpsaam en vriendelik, al was ek moeg en moeilik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jo-mari D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Sal beslis weer daar inboek! Baie lekker, baie dankie vir al die moeite! Plekkie is bietjie kleiner as wat ons verwag het, maar verder was alles perfek, van laat inklok was ons vriendelik verwelkom tot ons weer gery het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mandla M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Overall good. The stay was good. The bed mattress was not comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha H
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Het vir een aand daar gebly en dit was rustig. Sal weer daar gaan bly. Het ons vriendelik verwelkom en ons het sonder probleme ingecheck en na ons kamer gegaan. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle N
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2024

Het baie daarvan gehou. Het net 1 aand daar oor geslaap, was baie netjies en skoon. Plek was baie maklik verkrygbaar. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jandrie R
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Was voldoende wat slaapplek aanbetref. Kamer was vrek warm. Daar was gelukkig 'n dakwaaier. WiFi het feitlik nie gewerk nie en die TV se beeld was van so 'n aard dat jy niks kon kyk.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobs-straat 29, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92810a8bb402eb6304390150b96155158fec4d673713509069a0a1773308adb353fa111eff5b0e5182595899f512242e28ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 27 Jacobs Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.498164 28.359089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang