Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heilfontein Hermitage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 531 van Plaas 811 Heilfontein, Caledon-weg, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heilfontein Hermitage is 'n intieme en afgesonderde selfsorgkothuis wat op 'n rustige plaas sowat 5 km vanaf die klein prentjiemooi dorpie Tesselaarsdal in die Wes-Kaap geleë is. Hierdie afgeleë houthut is ideaal vir 1 persoon of 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek, weg van die stad se gewoel.

Die hut bestaan uit 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed toegerus is met linne, en daar is ingeboude kaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof en 'n oond. Daar is ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor. Die aangrensende oopplan-sit-, -eet- en -kombuisarea het Franse deure wat na die groot onderdakstoep lei, wat spog met 'n ingeboude braaigeriewe vir gaste om te gebruik.

Die groot onderdakstoep bied asemrowende uitsigte oor die vallei en die omliggende berge, 'n ideale plek om skemerkelkies te geniet. Die eiendom het 'n groot veilige, omheinde tuinarea en gaste is welkom om hul goedgemanierde troeteldiere saam te bring.

Daar is 'n aantal wynplase en goeie restaurante om te besoek - alles binne 'n radius van 30 km van die plaas af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Glynis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Erfdeel 531 van Plaas 811 Heilfontein, Caledon-weg, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heilfontein Hermitage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 531 van Plaas 811 Heilfontein, Caledon-weg, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc916f73c85a5ef2392ef81393419cfc729a532ed06646cc1667fb79172992e399377c104b461b81e348fd1f482c2869add23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Portion 531 of Farm 811 Heilfontein Farm Caledon Road 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.362541842317 19.494457782209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang