Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heilfontein Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 20 van Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heilfontein Lodge bied gaste kamers en is op 'n rustige werkende plaas geleë, 4 km vanaf Tesselaarsdal. Hierdie lodge is ook ideaal geleë sowat 40 km vanaf die Hemel en Aarde Wynvallei en sentraal Hermanus.

Verblyf by Heilfontein Lodge bestaan uit 4 kamers, wat apart of saam vir 1 groep bespreek kan word. Hierdie kamers is ingerig met 'n dubbelbed of 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en beskik oor 'n privaat ingang.

Die lodge het 3 kombuise, en kamer 2 en 3 deel 'n kombuis. Boonop bied die lodge gratis WiFi-internet, binne- en buitebraaigeriewe, en volledige DStv-kykverbinding.

Gaste kan die wandelpaadjies wat op die plaas geleë is verken, in die damme en riviere swem, of visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis. Gaste word aangeraai om met 'n hoëvryhoogtevoertuig na die lodge te reis, aangesien daar 'n paar grondpaaie is wat na die eiendom lei.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Heilfontein Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Glynis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Erfdeel 20 van Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heilfontein Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 20 van Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69d2c0dbaf9b80f88cd192632f083921831d84182de947339cb94fbaffe80cda2154064e20a9d02764448c45e92ad0581c3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Portion 20 Of Farm 811 Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.367778054615 19.494008565228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang