Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heimat Guest House 2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Puik! Pragtige kamer, skoon en netjies! Personeel was vriendelik en 'n aanwins! Heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

'n Pragtige plek in die Vrystaat. Sal enige tyd weer daar bespreek. My derde besoek aan die akkommodasie. Die eenhede is baie netjies en ten volle toegerus vir sakereisigers. Die akkommodasie is naby die middedorp en myne gelee. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshepo M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

It was very clean, the breakfast was amazing, and the environment was perfect. My husband loved his stay there and will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelize
Heimat Guest House 2
Good day Tshepo, Thank you so much for your review, we do hope to see you soon

Stefan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Very clean and warm atmosphere. The stay was great, amazing shower, food and friendly staff. The only downside, but this is a personal preference, was that the bed was hard. But other than that everything was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nelize
Heimat Guest House 2
Good day Stefan, Thank you so much for your review Kind regards, Nelize

Leon P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Netjiese eenhede ten volle toegerus vir sakereisigers. Die eenhede is naby die Middedorp en Myne geleë. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Sal die gastehuis sterk aanbeveel vir ander persone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelize
Heimat Guest House 2
Hi Leon, Baie dankie vir jou Review ons wardeer dit baie Vriendlike groete Nelize

Hombakazi N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Enjoyed staying at Heimat Guest House. Everything was on point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valecia V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Ek het vreeslik lekker gebly by Heimat 2.0. Alles was pragtig en professionele diens. Baie dankie. Ek het laat gearriveer, maar dit was darem nie 'n probleem vir die gasvrou nie. Sy was baie akkommoderend. Alles was gemaklik, en ek was super dankbaar vir die warm kombers op my bed, dit was maar lekker koud toe ek tuisgegaan het by hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Absolute gem! Recommend to anyone who wants to live in luxury and pay less. Absolutely lovely host as well as location. The rooms were spotless, and the food was delicious. Will go back for a long stay anytime. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Oulike plek, baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly by Heimat 2.0 gastehuis. Baie aangename professionele gasvrou. Alles gehad wat ons benodig, heerlike ontbyt. Ek sal verseker Heimat 2.0 aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Netjies, veilig en skoon. Netjiese eenheid, stil omgewing. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 210, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92c636f2e99a36e966ed60da32f1ff7e5b7e0827f780b0ce741bafb7814e2c06b6df1979a651ed0cc5e3ab37adee5416edc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 210 Long Road Bedelia 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.9822082 26.7133395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang