Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heimat Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
René S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende keuse. Baie luuks, netjies en aangenaam. Sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Heimat is baie skoon en netjies. Met die krag en water krisis in die land, was ons nie een oomblik sonder beide nie. Ontbyt was baie lekker. Ons gaan definitief terug in hierdie jaar. Die eienaars is vriendelik en het gesorg dat ons alles en meer het. Baie skoon, netjies en baie gerieflik. Dit is stil. Die tuin is regtig pragtig en skoon. Die kamers is beautiful. Annah, is die dame wat sorg dat alles skoon is en jou ontbyt perfek is. Sy is waarlik amazing. Heimat is stapafstand van Goldfield Mall. Dis regtig een van die beste plekke waar ons al gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelize
Heimat Guesthouse
Geagte Janine, Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit regtig baie. Ons is so bly julle het julle verblyf geniet saam ons en ons kan nie wag om julle weer te sien nie. Vriendlike groete Heimat Span

Jeanette V
1 nag Besigheidsreis
4.4
Apr 2024

It was nice. I will definitely book there again for my next stay in Welkom. It was only for one night and breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Arina M
1 nag
4.2
Nov 2023

Aangenaam ─ mens is nie net beperk tot 'n kamer nie, daar is ook 'n lieflike tuin. Netjiese gastekamers geleë in 'n pragtige tuin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lida B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Puik. Netjies, rustig, goed geleë, goeie diens en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Was baie mooi en het lekker gebly. Baie vriendelike diens. Nerize en haar staf was baie vriendelik! Goeie diens en lekker ontbyt. Die tuin en swembad is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekert V
Kort verblyf
4.8
Apr 2021

Die verblyf was weereens fantasties! Benewens ons verblyf het ons ook ons tweelingdogters se 21ste verjaarsdag onder die lieflike lapa by die gastehuis gevier. Nelize het vir ons al die bykosse en nageregte voorberei terwyl ons die vleis self gebraai het. Die kos was heerlik en die diens uitstekend. Die gastehuis het al die tafels, stoele en breekware verskaf. Ek kan 'n funksie onder die lapa beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2021

Verblyf met irritasies Bure lawaai, ontbyt is koud, toesig afwesig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Riekert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2020

Lieflike verblyf met lekker ontbyt en baie flink personeel! Perfekte ligging, lieflike tuin, lapa en swembad. Kamers het goeie lugreëling en is netjies en gerieflik. Ontbyt is heerlik en die kombuis- en kamerpersoneel baie vriendelik en professioneel. NS: Covid-19-protokol kan beslis opgeskerp word. Gaste word nie gescreen by aankoms nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nelize
Heimat Guesthouse
Goeie dag Riekert, Ons sal besliss ons COVID-19 protokal opskerp. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Lekker dag. Vriendlike groete Nelize

Sandra B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2019

Baie vriendelike personeel. Baie dankie, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State-weg 261, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf057dc99276a00514b4abdc95a89f95c01fe37a6267683245b540df603b63aa1a06d7e11eb7f939840b097ec78cac56c9313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 261 Stateway Jim Fouchepark 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.97582 26.72526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang