Heimat Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nelize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
René S - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende keuse.
Janine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Heimat is baie skoon en netjies. Met die krag en water krisis in die land, was ons nie een oomblik sonder beide nie. Ontbyt was baie lekker. Ons gaan definitief terug in hierdie jaar.
Heimat Guesthouse se terugvoer
Geagte Janine,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit regtig baie. Ons is so bly julle het julle verblyf geniet saam ons en ons kan nie wag om julle weer te sien nie.
Vriendlike groete
Heimat Span
Jeanette V - Apr 2024
Algehele gradering
It was nice. I will definitely book there again for my next stay in Welkom.
Arina M - Nov 2023
Algehele gradering
Aangenaam ─ mens is nie net beperk tot 'n kamer nie, daar is ook 'n lieflike tuin.
Lida B - Jun 2022
Algehele gradering
Puik.
Juanita K - Jul 2021
Algehele gradering
Was baie mooi en het lekker gebly. Baie vriendelike diens.
Riekert V - Apr 2021
Algehele gradering
Die verblyf was weereens fantasties!
Riaan V - Mei 2021
Algehele gradering
Verblyf met irritasies
Riekert V - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike verblyf met lekker ontbyt en baie flink personeel!
Heimat Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Riekert,
Ons sal besliss ons COVID-19 protokal opskerp.
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg.
Lekker dag.
Vriendlike groete
Nelize
Sandra B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel.
Janu V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en sal vir seker Heimat aanbeveel.
Heimat Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Janu,
Baie dankie vir die mooi review ons wardeer dit baie. Was lekker om jou as ons gas te kon he.
Sien weer.
Vriendelike Groete
Nelize
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Paul D - Nov 2018
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid!
Elize W - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en kos was heerlik.
Andries D - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend, netjies en gerieflik. Sal beslis aanbeveel!
Hanlie J - Aug 2018
Algehele gradering
Diens is uit die boonste rakke.
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: State-weg 261, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang