Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heins Manor House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
3.7
Judith B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Lovely stay. Delightful and helpful owners. The room was cold. Maybe add a warm blanket on the bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Lekker plaas. Die verblyf was lekker maar dis 'n ou plek, so mense moet verwag dat sekere dinge gaan ontbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ananje F
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2024

Voldoende, maar kan verbeter met aandag aan fyner details. Daar is 'n paar dinge wat aan aandag gegee kan word wat die ervaring baie sal verryk vir die gaste. Die manor house is pragtig en met 'n bietjie instandhouding sal dit op 'n nuwe vlak wees. In die kamer werk die TV nie lekker nie, die deur se slot is nie stewig nie. Ons het gesukkel met kommunikasie om die sleutel van die kamer te kry in die eerste plek. Die headboard in die kamer is nie vas nie, maar leun slegs op die kassies. Die bed is nogals hard. Ons is nie seker of daar WiFi is nie. Daar is wel baie wat vir die plaas en akkommodasie tel. Die ligging en omgewing is pragtig, die kamer het 'n baie lekker bad. Dit is netjies en skoon. Daar was 'n ontbyt ingesluit met die verblyf. Indien daar aandag gegee kan word aan die fyner details, dan sal ek definitief hierdie plek kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

JD Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, De Clapmuts Plaas, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8eb8ff6fd4f216ba9cde56746872975191467d3fd9620932a020694b970d2a54682e60010881ca984926b7d9eaf28ed4e24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R44 De Clapmuts Farm 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.851036021995 18.854415835402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang