Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helderberg Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Nicolaas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 46 resensies vir Helderberg Gastehuis
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jurgens V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens V

Uitstekend.

Baie aangename mense en diens, dankie aan Nicolaas.

Ziyanda M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziyanda M

Quality for your money.

We really enjoyed our stay and everyone was friendly. It met our expectations, and we were happy.

Tania D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

I enjoyed my stay there. It was awesome.

The staff is very friendly and always willing to assist. They really made me feel at home. The place was neat and tidy, I had no problems. Any questions I had, they could answer.

Brian P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian P

We enjoyed our stay thoroughly.

Splendid venue with friendly staff.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
David F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
David F

Het net oornag.

Parkering is buite op sypaaitjie met geen sekuriteit, bekommer heel nag oor gehuurde motor buite staan!

Grant M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant M

Comfortable and clean accommodation.

Parking on the street not great.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Glenvor S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenvor S

Friendly and helpful staff.

Enjoyed our stay thank you.

Annamarie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie V

Aangenaam.

Plaas rusbank of gemakstoele voor TV. Parkerings so steil, krap karre onder. Glad nie veilig. Beddegoed vaal al. WiFi aan en af.

Ben S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S

Goeie ligging met groot kamer en badkamer. Veilige parkering egter 'n probleem.

Die webblad toon veilige parkering aan. 1) Dit was nie moontlik nie aangesien hulle besig is met aanbouings en die motorhek was af. 2) Daar is nie genoeg parkering vir al die gaste nie en daar moet in die straat parkeer word. Slegs twee voertuie kan binne parkeer as hulle baie naby aan mekaar parkeer. Die eerste aand het iemand in die middel van die parkering parkeer en my voertuig moes buite in die straat staan.

Marleen S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marleen S

Teleurgesteld en nie goeie waarde vir jou geld nie.

Kamers was vuil. Beddegoed en handdoeke is oud en gevlek. Gordyne is half op, half uit die rollers uit. Stort se dak en lig is bedek met muf. Grout in ander badkamer ook bedek met muf en die vloere was vuil. Seep in badkamer is amper leeg en lyk of dit al baie lank daar was. Sleeper couch is beslis nie vir slaap nie, nie eens vir 'n kleiner kind nie. Geen laken is voorsien vir die sleeper couch nie. TVs het nie gewerk nie. WiFi het glad nie gewerk nie. Bedlampies oud en half stukkend. Kon 2 uit 4 dae nie ontbyt eet nie. Staf kom te laat.

Chris D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D

Pleasant

Facilities are good. Staff are friendly. Neat and clean.

Crystal L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Crystal L

Nice.

Enjoyed the stay yes.

Annestacia C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annestacia C

Dit was awesome. Wow, ons het dit vreeslik geniet.

Ek sal enige tyd Helderberg gastehuis aanbeveel dit is tops.

Mano G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mano G

Was really comfortable and affordable. Thank you very much.

Will gladly refer you anytime. Thank you very, very much.

Dawn B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn B

Stil en rustig.

Het heerlik gebly in studio apartment vir 2 weke. Baie stil èn rustig en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Baie netjies en uiters goeie waarde vir geld.

Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johannes Cornelius S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johannes Cornelius S

Absolutely disgusting.

Stained towels, half cleaning, absolutely disgusting. I have nothing good to say about this place.

Charn F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charn F

Helderberg Gastehuis will definitely see me again.

Our hosts welcomed us very warmly. We absolutely enjoyed everything, from the clean rooms to the swimming pool, spectacular views and not forgetting the scrumptious breakfast the next morning. Many thanks.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Helderberg Gastehuis sal my beslis weer sien.

Ons gashere het ons hartlik verwelkom. Ons het alles absoluut geniet, van die skoon kamers tot die swembad, 'n skouspelagtige uitsig en die volgende oggend 'n heerlike ontbyt. Baie dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Carmen A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen A

Dit was die moeite werd.

Lydia is die vriendelikste mens ooit. Sy het die tydjie by Helderberg Gastehuis net meer fantasties gemaak. Sal beslis weer gaan.

Jolene S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S

Dit was fantasties.

Rustige atmosfeer. Geniet die berguitsig.

Leon B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Waarde vir geld verblyf.

Baie gerieflike en aangename verblyf wat beste waarde vir geld bied. Die ontbyt deur Jenny voorberei elke oggend, was 'n wenner. Sal definitief weer daar bly as ons in die omgewing is.

Liza R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza R

Vriendelike mense en baie gemaklike en netjiese verblyf.

Ons het heerlik gekuier. Die ontbyt was heerlik en die eienaars en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het 2 heerlike weke daar gekuier.

Jacoline M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoline M

Pleasant, except for a cockroach and the doors being ripped open by the wind due to locks not working.

Breakfast was okay, thanks Lydia and Jennifer.

Bernina H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernina H

Baie gerieflik. Waarde vir geld.

Baie lekker verblyf. Ontbyt smaaklik. Baie dankie aan Jenny en Lydia vir heerlike ontbyt elke oggend en vriendelike diens.

Annelien L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien L

Gerieflik, veilig, rustig, het gevoel of ons by ons eie huis was.

Was vriendelik ontvang. Ontbyt elke oggend 'n groot bederf en met smaak voorberei en voorgesit deur Lydia. Baie groot dank dat Amy die raasbekkie ook daar kon tuisgaan. Doen so voort!

Yolandi G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi G

So tuis by 'n ander huis!

Absoluut waarde vir geld, baie sentraal geleë en vriendelike ontvangs.

Ida K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida K

Ideale akkommodasie vir sakereis.

Aangenaam en personeel vriendelik. Lekker privaat. Lieflike uitsig om te ontspan. Moet jul komplimenteer oor die lekker aroma met die instap die aand! Laat selfs 'n plattelander ontspan na woelige verkeer. Bou voort op goeie gehalte diens.

Erna K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erna K

Waarde vir geld.

Die gastehuis was 'n aangename verrassing. Die ontbyt was heerlik en die atmosfeer ontspanne. Beveel dit aan.

Marieta L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta L

Rustig, gerieflik en huislik.

Ons het regtig so tuis gevoel, die personeel is vriendelik, die ontbyt was heerlik en die kamer was pragtig, skoon en gerieflik en die uitsig het ons so waardeer! Sal definitief weer by julle kom bly!

Sue E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sue E

Baie vriendelike diens.

Alles wat nodig is is voorsien. Vriendelike diens. Skoon en gemaklike bed. Kan kyk na klein dingetjies soos plastieksak en deksel vir vullisdrom in kombuis en gemakstoel in kamer.

Saligh B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saligh B

Dit was baie lekker. Eintlik uitstekend. 'n Huis weg van die huis.

Dit was baie lekker. Eintlik uitstekend. 'n Huis weg van die huis. Ons sal nogal daarvan hou om weer terug te kom.

Mary D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary D

Tuis gevoel met aankoms en het die verblyf baie geniet.

Tuis gevoel met aankoms en Lydia het my situasie in ag geneem en was bereid om te skuif na 'n ander kamer. Ons het regtig verblyf geniet. Sal enige tyd weer daar bespreek. Baie dankie.

Janus B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janus B

Aangename en gerieflike verblyf met 'n wonderlike uitsig.

Sien sterre.

Geraldine B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Geraldine B

Was good, just over flooding of the shower and bath.

Was okay but was a bit risky when the blockage of the shower caused the bath to overflow, would like a refund, maybe because of the hazard of water lying on the floor, I was scared of slipping or falling on the wet floor.

Mandi V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi V

Heerlike verblyf!

Lydia was baie gasvry, sal definitief weer soontoe gaan!

Erick H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erick H

Goeie bekostigbare verblyf, waarde vir geld.

Waarde is meer as wat jy voor betaal. Kamer het genoeg spasie met 'n groot badkamer. Wees bewus dat daar nie standaard TV-kanale is nie. Ontbyt is ingesluit, standaard maar lekker. Sal die gastehuis aanbeveel.

Thea V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V

Kamers ruim.

Kort bietjie aandag. Gradering van 3-ster reflekteer nie wat mens waarneem nie.

Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Cobus B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus B

Was redelik lekker.

Die kamer se matte kort 'n was. Die badkamer kort 'n stort of groter bad. Met ontbyt het die mense die beste probeer maak van dit wat hulle gehad het, maar voorrade was beperk. Die swembad was baie welkom vir 'n laataand afkoel. Die kamer was goed toegerus.

Esme M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme M

Netjies en gasvry met 'n pragtige uitsig.

Ek het die verblyf hier geniet, hulle gee goeie diens en dis netjies.

Heidi A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi A

Will visit again.

The best thing was that we could take our little dog Jackie with.

Nellie L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nellie L

Skoon en netjies.

Vriendelike gasvrye ontvangs.

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountainside Boulevard 48, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxZWQyNDRlLWIzZmEtNDcyNC1hMjQ3LWMwODU5NjQ0MDI4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 46 5 1 4 48 Mountainside Boulevard Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.1554672 18.8856216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang